Materie En Materiale - Fotoëlektriese Effek Flashcards
0
Q
Fotoëlektriese effek
A
As elektrone uit die oppervlakte van n metaal vrygestel word, wanneer die metaal met n EM-golf wat die toepaslike frekwensie het, bestraal word.
1
Q
Foton
A
Presies hoeveelheid energie - n kwantum - geassosieer met elektromagnetiese straling.
2
Q
Werksfunksie van n metaal
A
Minimum hoeveelheid energie wat benodig word vir n elektron om vry te kom uit die oppervlakte van n spesifieke metaal.
3
Q
Drumpelfunksie
A
Minimum frekwensie waarmee die metaal bestraal moet word om elektrone uit die oppervlakte van die metaal vry te stel.