Materie En Mareriale - Emissie- En Absorbsiespektrums Flashcards
0
Q
Deurlopende emissiespektrum
A
Wit lig gaan deur n driehoekige prisma en breek op in n deurlopende spektrum van kleure.
ROGGBIV (rooi oranje geel groen blou indigo en violet)
1
Q
Spektrums
A
Word gevorm deur dispersie (ligbundel word opgebreek in die samestellende lig van verskillende frekwensies dmv refraksie.)
2
Q
Lynemissiespektrum
A
Elektriese stroom word deur n gas gestuur en die gas straal lig uit (gloeitoestand). Bestaan uit individuele helder gekleurde lyne.
3
Q
Absorpsiespektrums
A
Lig word deur n koue verdunde gas gestuur.
4
Q
Infrarooi spektrums
A
Bindings tussen atome vibreer.