Golwe, Klank En Lig Flashcards
Frekwensie
Aantal golflengtes wat elke sekond verby n punt beweeg. Word gemeet in Hertz (Hz).
Hoër frekwensie, korter golflengte, hoër toonhoogte.
Golflengte (langa)
Afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in fase is. Word gemete in meter.
Amplitude
Groter amplitude, harder klank.
Ultrasoniese klank
Frekwensie: 20000Hz tot by 100kHz
Doppler-effek
Waarneembare verandering in frekwensie en golflengte van n klankgolf, as die luisteraar en klankbron relatief teenoor mekaar beweeg.
Stilstaande klankbron en luisteraar
Dieselfde frekwensie en toonhoogte.
Bewegende klankbron en luisteraar wat stilstaan
Klank na luisteraar: hoër frekwensie en hoër toonhoogte.
Klank weg van luisteraar: laer frekwensie en laer toonhoogte.
Dieselfde as klankbron stilstaan en luisteraar beweeg!
Doppler-effek in natuur
Walvisse, vlermuise en dolfyne
Doppler-effek: mediese veld
Sonar
Doppler-vloeimeter: bepaling van tempo waarteen bloed vloei
Doppler-vloeimeter: hartklop van fetus
Rooi lig verskuiwings
Verskuiwings na langer golflengtes.
Blou lig verskuiwings
Verskuiwings na korter golflengtes.