Leereenheid 7 Flashcards

1
Q

Wanneer sal daar ‘n onbillike arbeidspraktyk ingestel word agv fluitjieblasers

A

As werkgewer die werknemer onderwerp aan occupational detriment short of dismissal indien beskermde bekendmaking maak, mag die werkgewer se aksies ‘n onbillike arbeidsprakty daarstel ingevolge die WAV
As die werkgewer die werkenmer ontslaan op grond van ‘n rede wat ‘n verbreking van BB-wet daar stel dan word sodanige ontslag geag, ‘n outomatiese onbillike ontslag te wees ingevolge die WAV

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter omstandighede moet ‘n bekendmaking plaasvind

A

Werknemer moet bewys dat hy rede het om te glo dat werkgewer besig was, of van plan was om misdaad te pleeg, ‘n regsverpligting te vermy, onbillik wou diskrimineer, of die gesondheid of veiligheid van ‘n persoon of die omgewing in gevaar wou stel
Slegs as bekendmaking gemaak is in goeie trou aan ‘n persoon of entiteit soos vermeld in die BB-wet, bv ‘n regsadviseur, lid van kabinet of uitvoerende raad van ‘n provinsie, of aan werknemer van die betrokke werkgewer
As die bekendmaking opsigself ‘n misdaad is, geniet die werknemer nie beskerming nie
Die inligting wat bekendgemaak word moes nie algemeen bekend gewees het of reeds bekend wees aan die werkgewer nie
Werknemer moet gebruik maak van voorgeskrewe of goedgekeurde prosedure in plek by die werksplek vir die maak van bekendmakings
Bekendmaking mag nie gemaak word in ruil vir vergeoding of beloning nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly