Leereenheid 5 Flashcards
1
Q
Wat is voorkomende skorsing
A
Waar dissiplinêre aanklagte teen werknemer ondersoek word en die werkgewer die werknemer wil skors hangende die uitslag van dissiplinêre aksie
2
Q
Wat is bestraffende skorsing
A
Skorsing opgelê as vorm van dissiplinêre aksie nadat die dissiplinêre verhoor gehou is