Leereenheid 6 Flashcards
1
Q
Wat beteken skorsing
A
Dienskontrak word nie opgehef nie dit word net vir ‘n bepaalde periode beperk
2
Q
Noem en verduidelik die twee vorme van skorsing
A
Voorkomend - as voorsorgmaatreël hangende die uitslag van ‘n dissiplinêre ondersoek
Bestraffend - vorm van dissiplinêre sanksie, werknemer word steeds betaal tensy anders ooreengekom, geregtig op verhoor voor skorsing