Leereenheid 4 Flashcards

1
Q

Definieer vergoeding

A

Enige betaling in geld of betaling in nature, gemaak of verskuldig aan ‘n persoon ten opsigte van werk verrig vir ‘n ander persoon, insluitend die staat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Volgens art 34(1) wanneer is aftrekkings van werknemer se vergoeding nie verbode nie

A

Werknemer toestem tot ‘n spesifieke skuld

Vereis of toegelaat word ingevolge ‘n wet, kollektiewe ooreenkoms, hofbevel of arbitrasie toekenning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer mag aftrekkings gemaak word om werkgewer te vergoed vir verliese in loop van arbeid veroorsaak

A

Werknemer toestem daartoe - kan vooraf verskaf word in dienskontrak; verjaar na 3 jaar
Skade of verlies agv werknemer se skuld
Werknemer redelike geleentheid gehad het om aan te toon waarom aftrekking nie gemaak moet word nie
Totale aftrekking nie meer is as werklike skade veroorsaak nie
Meer is as een kwart van werknemer se montêre vergoeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wanneer mag ‘n werknemer of werkgewer die dienskontrak beëindig sonder kennisgewing

A

Werkgewers en werknemers word egter toegelaat om kontrak te beëindig sonder kennisgewing for any cause recognised by law - maw vir enige materiële verbreking van ‘n party tot die kontrak se verpligtinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly