Kwt.4 Bl.1 En 2 Flashcards
Wanner het die Eerste wêreldoorlog plaasgevind?
Tussen 1914 en 1918
Hoeveel mense is tydens die oorlog dood?
20 miljoen
As wat staan die oorlog bekend
“Die Groot oorlog” of “The Great war”
Watter siekte het in 1918 na die oorlog uitgebreek?
Die Groot griep/ Spaanse griep
Waar het die griep uitgebreek?
In Europa
Hoeveel mense is geaffekteer deur die griep en hoeveel is oorlede?
500 miljoen geaffekteer; 70 miljoen is oorlede
Wat glo mense was die rede vir die dodelikheid van die Swart griep?
Omdat mense in baie swak omstandighede na die oorlog geleef het. Hongersnood, ondervoeding en swak higiëne het veroorsaak dat mense meer vatbaar vir die siekte was.
Hoekom noem ons dit ‘n wêreldoorlog?
Amper die hele wêreld was op een of ander manier by die oorlog betrokke.
Watter 2 groepe het teen mekaar geveg tydens die WO1?
Die Geallieerde magte en die Sentrale magte
Watter lande was aan die Geallieerders se kant?(5)
Brittanje, Frankryk, Rusland,Italië en later Amerika
Watter lande was aan die Sentrale magte se kant?(4)
Duitsland, Oostenryk, Turkye en Belgarye
Aan wie se kant het SA geveg?
Die Geallieerders se kant, maar dit was baie kontroversieël.
Wat beteken kontroversieël?
Wanneer baie mense oor iets verskil
Hoekom het party Suid-Afrikaners geglo dat SA aan Duitsland se kant moet veg?
Omdat .Duitsland die Boere tydens die Anglo Boereoorlog (1899-1902) gehelp het teen Brittanje.
Noem 3 lande wat neutraal was.
Swede, Switserland en Spanje