1
Q

Hoe lank / wanneer het die Anglo boere-oorlog geduur?

A

1899-1902

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie was betrokke by hierdie oorlog?

A

Aan die een kant was dit die boere en aan die ander kant die Britte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat was twee byname wat aan die Britte gegee was, en waarom was hulle dit genoem?

A

○ Kakies- vanweë die kakie uniforms waarmee hulle geveg het.
○ Rooinekke- want hulle nekke het baie vinnig rooi gebrand a.g.v die warm Afrika-son waaraan hulle nie gewoond was nie. (Die boere het ook met hierdie bynaam spot met die Britse gedryf as hulle Britse soldate gevang het.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 2 boerehelde vanuit die oorlog.

A

Koos de la Rey en Christiaan de Wet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar of vals:
Die Anglo boere-oorlog het as groot vernedering vir die Britte uitgedraai.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 4 dele van SA in 1899 en deur wie elke deel regeer was.

A
  1. ZAR ( Zuid-Afrikaanse Republiek met Paul Kruger as pres.)
  2. Oranje Vrystaat (met M.T. Steyn as pres.)
  3. Kaapkolonie (onder Britse beheer)
  4. Natal (onder Britse beheer)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Onder wat was goedgesinde Afrikaners in Natal en die Kaapkolonie?

A

Seggenskap van die “kroon” (Brittanje).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter republieke was die ZAR en OVS?

A

Onafhanklike Boere- Republieke m.a.w hulle was twee lande op hul eie en nie provinsies soos vandag nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar of vals:
Teen 1890 was Brittanje die magtigste land in die wêreld.

A

Vals, Teen 1899.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat beteken die spreekwoord: “The sun never sets over the British Empire”?

A

Dit beteken dat die son altyd op ‘n gedeelte van die aarde geskyn het wat onder Britse beheer was. (Die Britte het van baie ander wêrelddele besit en bestuur.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly