Bl. 3 En 4 Flashcards
Hoe lank was die langste loopgraaf in die Weste van Europa?
600 km
Beskryf kortliks van die kwessies in die loopgrawe wat dit onaangenaam gemaak het.
Soldate kon vir weke aaneen nie bad nie en van hulle vriende in die loopgrawe was gewond of selfs dood. Dit was ook meeeste van die tyd nat en koud.
Wat was vir die eerste keer in ‘n oorlog tydens WO1 gebruik?
Vliegtuie
Wanneer het die eerste vliegtuig daarin geslaag om te vlieg?
1904
Wie het daarin geslaag om die eerste vliegtuig te laat vlieg?
Die Wright Broers
Wat het gemaak dat vliegtuie maklik afgeskiet kon word?
Die vliegtuie kon egter nie baie vinnig en hoog vlieg nie.
Waarvoor was vliegtuie meestal, vroeg in die oorlog, gebruiķ?
Om te spieoneer
Watter gevegte het wel later in die oorlog plaasgevind?
Luggevegte
Waar of vals:
Nie een van die twee kante het aan die begin vliegtuie probeer afskiet nie.
Waar
Watter wapens het ‘n groot rol in die oorlog gespeel?
Kanonne en artillerie
Wat was die bekendste kanon in die oorlog?
Die Duitslandse “Groot Bertha”
Hoe ver kon die Groot Bertha skiet?
120 km
Watter wapens was vir die eerste keer in WO1 gebruik?
Mostert gas en vuurwerpers
Noem die 5 oorsake vir die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog:
□ Die Wêreld-ekonomie was in ‘n nood-situasie. As dit ekonomies swaar gaan is mense meer geneig om by ‘n oorlog betrokke te raak.
□ Frankryk wou grond terughê wat Duitsland vroeër by hulle afgevat het.
□Rusland wou toegang deur Turkyse grongebied, na die Middelandse see kry. Dit sou handel met ander lande baie makliker gemaak het.
□Europese lande het ‘n groot vrees vir Duitsland ontwikkel, veral vir die Duitse vloot (skepe en see-gevegte). Hulle wou so vinnig as moontlik vir Duitsland vernietig voor daar probleme ontstaan.
□ Die moord op die Troonopvolger van Oostenryk, Frantz Ferdinand. Bosnië (vandag ‘n land op hul eie) was daardie jare deel van Oostenryk, Die mense in Bosnië wou egter deel wees van Servië, omdat hulle dieselfde taal gepraat het en hulle kultuur ooreengestem het.