Kreatiewe denke en probleemoplossing Flashcards

1
Q

Verskil tussen Besluitneming en Probleemoplossing

A

Besluitneming:
- Besluitneming word dikwels deur een persoon/senior bestuur gedoen. Dit maak besluitneming meer gesaghebbend
Probleemoplossing:
- Probleme kan deur n groep/span of n individuele spanlid opgelos word. Dit maak probleemoplossing meer inklusief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Probleemoplossingstegnieke

A
  • Delphi-tegniek
  • Kragveld-ontleding
  • Dinkskrum
  • Nominale groeptegniek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Maniere om Delphi-tegniek toe te pas

A
  • n Vraelys wat uit vrae bestaan om inligting van die kundiges in te samel rakende die uitdagings van die besigheid moet ontwerp word
  • Die kundiges sal dan versoek word om die vraelys te voltooi en dit terug te stuur
  • Die besigheid moet dan die antwoorde van die kundiges opsom deur n terugvoerverslag op te stel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voordele van Delphi-tegniek

A
  • Besighede kan n groep kundiges/kenners gebruik sonder om hulle bymekaar te bring
  • Inligting wat van kundiges ontvang word, kan gebruik word om komplekse besigheidsprobleme op te los
  • Konflik kan vermy word veral as die kenners kundig en goed gekwalifiseerd is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nadele van Delphi-tegniek

A
  • Dit is n duur tegniek om te gebruik wanwee die hoe adminastratiewe koste
  • Nie alle kundiges stel belang of is bereid om terugvoering te gee of vraelyste te voltooi nie
  • As die kundiges nie goed gekies is nie, kan sommige kundiges dalk nie n dieper kennis van sekere onderwerpe he nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Maniere om Kragveld-ontleding toe te pas

A
  • Beskryf die huidige situasie of probleem en die verlangde situasie en skryf dit in die middel of heel bo waar almal dit kan sien
  • Ken n telling aan elke krag toe deur n numeriese skaal te gebruik, waar 1 swak en 5 sterk is
  • Kies die krag met die hoogste telling as gekose oplossing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Voordele van Kragveld-ontleding

A
  • Dit stel besighede instaat om dryfkragte te versterken terughoudende kragte te verswak
  • Ingeligte besluite kan geneem word omdat dryfkragte en terughoudende kragte krities geevalueer word
  • Besighede kan n idee kry van die hoeveelheid tyd en bykomende hulpbronne hulle mag benodig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Nadele van Kragveld-ontleding

A
  • Dit is tydrowend aangesien die besigheid moet stabiliseer voordat veranderinge aangebring kan word
  • Vereis die deelname van alles besigheidseenhede
  • Die gehalte van die ontleding is afhanklik van die vaardigheidsvlak en kennis van die groep wat deelneem aan die ontleding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Maniere om Dinkskrum toe te pas

A
  • Die besigheid moet die probleem duidelik definieer sodat elle deelnemers dit verstaan
  • Die groep moet n tydsbeperking vir elke dinkskrum opstel
  • Elke voorstel moet gebruik word om nuwe gedagtes of idees van ander groepslede te inspireer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Voordele van Dinkskrum

A
  • Werknemers word gemotiveerd aangesien hulle toegelaat word om by te dra tot die oplossing van besigheidsprobleme
  • Bestuurders sal beter leiers wees omdat hulle veranderinge kreatief sal kan bestuur
  • Kreatiwiteit kan lei tot nuwe uitvindings, wat die algemene lewenstandaard kan verbeter
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Nadele van Dinkskrum

A
  • Sommige spanlede kan die bespreking oorheers en ander groepslede beinvloed
  • Sommige werknemers vrees kritiek en dit kan volle deelname aan dinkskrumsessies verhoed
  • Bespreking kan konflik tot gevolg he as gevolg van verskille in menings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Maniere on Nominale groeptegniek toe te pas

A
  • As die groep te groot is, moet dit in kleiner groepe verdeel word
  • Versoek dat elke werknemer stilweg dinkskrum of soveel as moontlik idees op sy/haar eie te genereer en dit neer te skryf
  • Elke werknemer in die kleingroep sal n geleentheid kry om een van sy/haar idees met n kort verduideliking aan te bied
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Voordele van Nominale groeptegniek

A
  • Dit bied tyd om in stilte oor die vraag na te dink voordat jy reageer
  • Stemming oor idees is anoniem en kan meer betroubaar/eerlik wees
  • Elke spanlid/direkteur het n kaans om deel te neem sonder inmening van ander spanlede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Nadele van Nominale groeptegniek

A
  • Dit is tydrowend aangesien elke lid n aanbieding moet maak
  • Goeie idees kan uitgestem word omdat hul potensiaal nie verder ontwikkel kan word nie
  • Kleingroepe beperk deelname en word vooraf gekies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Maniere waarop besighede n omgewing kan skep wat kreatiewe denke in die werkplek bevorder

A
  • Alle personeel aanmoedig om nuwe of unieke idees te ontwikkel
  • Tyd te maak vir die skepping van nuwe idees bv. werkswinkels te hou vir dinkskrumsessies
  • Personeellede oplei in innoverende tegnieke soos die gebruik van breinkaarte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Voordele van kreatiewe denke in die werkplek

A
  • Komplekse besigheidsprobleme kan opgelos word
  • Verbeter motivering onder personeellede
  • Betuur en werknemers kan tred hou met vinnig veranderende tegnologie