Eksieperfeksie Flashcards
Wie is die digter van die gedig
Alta Marincowitz
Wat is anouther word for “herhaling”
Anafora
Waar is die wending/verandering in die dig
Strofe 6
Only has eksieperfexsie once in the stanza
It goes from “ons” to “ek”
Wat is die tema van die gedig
Sommige gesine lyk perfek van buite maar hulle is egter maar net mense met swak hede
What js due boodskap/les
Jy moet jouself aanvaar nes jy is want niemand op aarde is perfek nie
What is pollisindeton
Die herhaling van due woord en
“En was , en was my hande”
Bekelmetoon
What is the sickness thta she has
Bulimie
Stemming
Hartseer, skok, teleurstelling
Spreker
Ek-spreker
First person
Allenplasing
Dit beklemtoon die ironie dat die gesin nie perfek is nie en dit verwys na haar allenheid met haar probleme