Chapter 23 Flashcards
- What het met deproskape se porfiel gebeur ?
Dit is weer aktief
Waar bly delores?
By oom jackson terwyl ouma and luan verder ry
Wie wil delores aanneem ?
Dieretuin in Bloemfontein
What is in die pakkie dat oom jackson aan ouma alice gee?
Jelly babies
What doen ouma alice en luan as hulle weg ry?
Ouma alice huil en luan se dat hy van oom jackson hou
Wat vertel ouma alice oor die windpompe?
• sy weet nie of sy meer foto’s van windpompe wil neem nie.
• Windpompe was as n verskoning gebruik
• Dit is tyd om vir oupa te groet
Wat moes ouma eers doen voordat sy oupa se as gooi
Dinge met oom jackson uitpraat
Hoekom het ouma alice luan se ouers toestemming gevra vir luan om saam te kom?
Sy wil for luan beter leer ken
Wanneer het luan se ouers in gestem?
Nadat hy in die moelikheid beland het
Hoeveel klein kinders het ouma alice ?
Twee luan en sy suster kristel
Wat dink ouma alice is kristel?
Haar pa se kind
Wat dink ouma alice is Luan
Luan soos ouma
Waarom klim luan by n windpomp op?
Om sien te kry en dan bel hy vir Ryan
Wat vra luan aan Ryan
Hoekom het hy meneer carelse huis gekies
Hoekom het ryan meneer carelse huis gekies
• meneer carelse get gedruig om ryan volgende jaar uit die kriket span gegooi
• Meneer carelse se dat ryan se kop nie meer by die wedstryde is nie
• Ryan is stout by die skool
• Ryan se pa wil flip as ryan uit die span gegooi word
• Ryan dink hy is die beste speler in die span
• Ryan wou meneer carelse beitjie skrikmaak
Wat is ryan se pa se ding?
Kriket, hy het provinsiaal kriket gespeel
Waarom druk luan die foon dood ?
Ryan is baie vyandig teenoor luan hy wil niet nie meer hoor nie
Wie is die tweede persoon dat luan bel?
Sy pa
Wat se luan vir sy pa ?
• hy is jammer oor wat hy gedoen het
• Hy vra pa n guns hy wil self alles by die skool uitsorteer
• Luan se dat hy self met die hoof en meneer carelse wil praat
Wat bevestig pa ?
Die seuns is in groot moelikheid
Wat besef luan en wat wil hy doen ?
Hy besef dat hy uit die skool geskors kan word maar hy wil die waarheid vertel
Wat sal luan nie toelaat nie?
Dat Div alleen al die sklud kry
Noem twee voorbeelde van hoe luan ook is soos Kaptein Klaargepraat
• Hy neem n besluit en doen dit
• Hy stuur div n boodskaap en laat hom weet dat hy die waarheid vertel
Hoekom spandeer ouma alice en luan nog op paar dae saam?
• Daar is baie diesel in die landrover
• Daar is meer windpompe van foto’s te neem