Chapter 12 Flashcards
Hoekom, dink jy, wil Ouma Alice nie toelaat dat luan bestuur wanneer hulle weer by die teerpad kom nie ?
Hy het nie n bestuur lisesie nie want hy is vierteen
Wat was vir luan die moelikste deel van motorbestuur
Weg trek en stilhou
Wat het luan verbaas van sy ouma se reaksie as hy foutegemaak het ?
Sy was baur kalam en geduldig
Wat is dieselfde van fietsry en motorbestuur, volgens ouma Alice?
Sy se dir is soos n fietsry
Wat se Lana in haar boodskap wat luan verbaas laat glimlag
Hulle al twee gaan in carnavon oorslaap
Watter eienskap deel luan en ouma alice , volgens haar
Julle is al twee hardkoppe
Ouma Alice se :”Dis jou keuse”
Wat is luan se keuse, volgens sy ouma ?
Luan kan self besluit of hy vur sy ouma wil vertel wat die vorgie vrydag aand gebeur het
Hoe verskil die aantal aanhangers wat delores en luan op hul Twitter-blaaie het?
Delores het meer as vier keer soveel aanhnagers as luan
Skryf kortliks wat Gandhi gese het in die aanhaling .
n lamb se lewe is net so kosbaar as n mens s’n
Hoe sien die mense luan sedert Delores se Twitter-bald begin het
Hulle dink luan is n kampvegter vir diereregte
Hoe lank is die eerste ryles
Twee uur
Waar is die ry les
Plaas paaie
Waarom is luan verbaas
Ouma is geduldig
Ouma se “motor ry is soos n’…”
Fiets ry
Hoekom weet luan dat er sien is
Sy selfoon piep
Watter fotos stuur hy na lana
Luan agter die stuurweel and delores in die agtergrond
Delores se oe lyk soos?
Pierings
Hoekom lyk Delores soos n verskikte passasier
Omdat luan het bestuur die kar
Waar is hulle pad toe
Carnavon
Waar het ouma leer gery
Op grond pad met haar pa en broer elke sonday middag na die ete
Waarom luan voel skuldig
Hy het nie geweet nie dat ouma in Carnavon groot geword is
Wat dink luan is die ryles in verskooning vir
Om oor sy pa en hom te praat
Waarom praat ouma en luan se pa nie met mekaar nie
Ouma het luan se ouers teluurgestel
Hoeveel anhangers het deproskaap
412