Chapter 19 Flashcards

1
Q

Wat vertel Luan oor die vrydag aand

A
  1. Hulle het by Ryan se huis gekuier
  2. Luan en Div het by Ryan se huis oorgeslaap
  3. Die drie seuns was alleen by die huis
  4. Hulle het Xbox gespeel, fliek gekyk, en pizza geeet
  5. Hulle het Ryan se pa se biere gedrink
  6. Ryan het gese dat hy verveeld is en dat hy iets opwendend wil doen
    7.die drie seuns trek donker klere aan
  7. Ryan maak twee sakke vol toilet papier en n’ emmer water saam
    9.hulle stap na Meneer Carelse se huis
  8. Ryan gooi die eerste toilet rol om vir die ander twee te wys hoe om dit te doen
    11.elke toilet rol het n spook wit streep gelos en in n rukkie was die hele boom vol toilet papier
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ryan het besluit dat hulle die huis moet aanvaal wat gebeur?

A
  1. Die seuns het die res van die toilet rolle in die water gedruk en dit na die huis toe gegooi
  2. Dut het op die mure en die dak
    3.dit was vir luan baie opwindend toe die bomme die huis so tref
    4.Ryan is kwaad en het gese dat dit meneer carelse se verdiende loon en dat hulle hom ‘n les leer
    5.Luan wou huis toe gaan
  3. Ryan het n klip opgetel en dit op die huis se dak gegooi
  4. Ryan en Div tel n klip op en Ryan gee laun n klip
  5. Luan se vingers het gebewe toe hy die klip oor die muur gooi
  6. N lig gaan aan in die huis
    10.Ryan gooi n klip, glas spat, iemand in die huis begin huil
    11.die seuns hardloop weg
    12.daar is flitsende ligte van die sekuriteitsmaatskappy
  7. Iemand se “staan stil”
  8. luan weet hulle is in groot moelikheid hy voel naar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly