Chapter 14 Flashcards
Waar woon Jackson Davis
Buite carnavon
How weet luan dat Jackson nie geweet het hulle kom kuier nie?
Hy was verbaas , hy vra waar hulle bly
Jackson Davis woon op n plaas , maar hy is nie n boer nie.Waarmee hou hy homself besig?
Hy is n kunstenaar wat skilder
Alhoewel Jackson nie boer nie, is daar n kraal op sy plaas .Wat is de rede hiervoor?
Omdat hy het n paar melkbokke
Jackson sien die skaap agterin die land rover en ouma alice se”dis n lang storie,Jackson” vertel die lang storie kortliks.
Luan het delores het die kerk bazaar gesteel-lana wounnie he sy moes gelsag word nie
In hoofstuk 6 vra lana “So, wat doen jy op die Aar ?” En luan antwoorde “lang storie” vertel die lang storie kortliks.
Luan is in die Aar vegesel hy se ouma , hy en sy twee vriende is in groot moelik heid.
Hoekom maak luan n selfoonoproep by die kraal waar sy ouma nie kan hoor nie?
Omdat hy doen n sleg dinge met bel Ryan en hy het nie sy ouma uit vind nie hy se pa verbied hom om te bel die tweede vriende
Watter goeie nuus ontvang Luan
Hy is nie het van skool geskors nie en Div het skuld erken
Hoekom doen hulle Div eintlik n guns , volgens Ryan
Want luan se pa help Div se ma met skoolgeld want Div se ma kan nie kan nie bekostig die skoolgeld nie.
Waater positiewe ding het Ryan oor luan se pa te se
Hy is baie goed prokeurer
Wat staan op die bordtjie langs die hek
Rustenvrede
Watter hond blaf
Swart en with skaphond
Wat doen ouma al sy in haar kantspieeiltjie kyk
En wryf senuweeagtig aan haar hare
Wie maak die duer oop
N ouerige kalkop man met blou oorpak en n deur munkie in sy oor
Waater is die man se naam
Jackson Davids