Chapter 18 Flashcards

1
Q

Wat probeer Luan de polise oor te oortuig

A

Dat Lana hom nie gehelp het om die delores te steel nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe ondervra die poliseman Luan en Lana

A
  1. in ‘n ander kamer met haar ouers
  2. Waar luan and ouma alice ook by is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom bly lanas ouers n ekstra dag in Carnavon

A

Dis te laat vir lana se pa om Williston voor donker te haal omdat die polise vra stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe reageer die groot mens toe hulle hoor dat delores gesteel is.

A

Lana se ouers is kwaad vir Luan
Ouma alice probeer die vrede te bewaar
Die polise besluit dat delores by om jackson moet bly
Oom Jackson wil saamkom na die polisekantoor mar ouma wil dit nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Luan vra lana om verskooning maar sy is kwaad van …

A
  1. Luan het haar nie vertel dat hy Delores gesteel het nie.
  2. As sy dit geweet het sou sy nie hondered foto’s van Delores op die Internete gesit het nie
  3. Lana se pa kan nie sy praat om geld in te samel doen nie want hy is te laat
  4. Lana se pa se beplanning vir die toer is opgemors
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe het lana se ma uitgevind dat luan in die moelikheid by die skool is?

A

Iemand by lana se ma se werk is op die beheerligaam by luan se die skool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoevoel Lana oor Luan?

A

Lana is teleurgesteld in luan en besef dat hy nie die seun is wat sy dink hy is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom is ouma alice moeg

A
  1. Sy was die hele oggend op die foon
  2. Sy moes almal op die Aar bel voordat sy hulle kan oortuig om die saak teen Luan te laat vaar
  3. Dit het gehelp dat sy Luan se oupa se naam in paarkeer genoem het hy was n lewe lank dominee
  4. Die kerk het besluit dat hulle die saak teen Luan sal laat vaar as Ouma Alice voor die skaap sal betaal
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die goeie ding wat uit die gemors gekom is ?

A

Dat delores nou nie meer n’ slagskaap is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly