Chapter 20 Flashcards
Wat dink ouma alice oor wat die seuns het gedoen op die vrydag aand ?
Ouma dink hulle was onnosel
Watter verskoonings bedink luan
- Dit was n grap
- die klippe was nie deel van die plan nie
- hulle het nie geweet nit dat Meneer Caresle het klein kinders
Wat het Luan op Meneer Craelse se facebook profiel gesien ?
- Hy het twee dogtertjies
- sy oudest dogtertjie is vier jaar oud
- volgens die polisie was due kinders doodverskrik toe dit toiletpapier en klippe op die dak gereen
Waarom se ouma alice dat sy trots op luan is
- luan was dapper om vir delores te steel
- anders seuns van luan se ouderdom sou dit nie kon doen nie
- luan het nie altyd verstand nie maar hy het hart
Waar het ouma alice en oom jackson mekaar leer ken
Net na skool ouma Alice was n kassier en oom jackson was n skoonmaker by die bank.Sy het gesien hoe Jackson sit en teken.Hulle het vriende geword.
Wat wou ouma alice na skool gaan studeer
Fotografie
Hoekom het sy nie fotografie studeer nie
Haar pa het geweier omdat in die verlede vrouens nie toegelaat was om te studeer hulle moes trou en kinders kry
hoekom was oom jackson anders
Hy was intelligent en kunstig
Wat doen ouma alice sklem vir oom jackson
Sy bring hom boeke by dit wit mense biblioteek
Hoekom vertel ouma alice en oom jackson nie dat julle verlief is nie
Geudend apartheid was n verhouding oor die kleur grens onwettig
Wat se oom jackson oor jellybabies
Dis n wonderwerk die regering verbied nie jelly babies ook nie want daar soveel baie kleur mense saam in een pakkie
What se oom jackson toen hy op die venster kom klop
Een van ouma alice se pa se vriende was n poliseman en het oom jackson gedreig en gese dat hy die dorp moet verlaat
Wat het oom jackson oorsee gedoen
Kuns studeer en by die struggle teen apartheid betrokke geraak
Waarom het ouma alice nie saam met jackson gegaan nie
Sy kon nie her hele lewe net los vir jackson
Wanneer het ouma alice oupa ontmoet
N jaar later in die december vakanise het oupa kom preek en n paar maande later het hy ouma gevra om met hom te trou