Donker Web Hoofstuk 1-5 Flashcards

1
Q

Wat het die koerant gesê?

A

Greg Owen is dood en sy liggaam is uit die kanal in Venesie gehaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer het hy Lawson College verlaat

A

in die middel van matriek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie is John

A

Greg se broer, hy het weens ‘n oordosis pille gesterf. Hy was avontuurlustig. “vir die val. vir die vrees”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die skildery

A

Conrad Botes, The Temptation to Exist

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waaroor het Greg homself blameer?

A

Greg blameer homself vir sy pa se tronkstraf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken sy ma se skree

A

Die woede, rou en hartseer oor John se dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe weet ons dat Greg het baie geld?

A

Hy het ‘n nuwe BMW 118i-sportmodel gekoop van sy trustrekening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom het Greg na Stellenbosch toegegaan

A

“vir die val, vir die vrees”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekm het Greg die foto van John geneem

A

Hy kan nou alles ervaar wat John kan nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat dink oor greg op pad na Maties?

A

oor Eckhardt Wilken se verraad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom het Xander om Greg te verraad

A

Omdat Greg se pa, Chris Owens was betrokke in die omkoop en moord van Eckhardt se pa (die regter)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is Project Nursery Rhyme

A

‘n viruse was mense doodgemaak het nadat hulle viraal-gemanipuleerde giepinspuitings gekry het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Thomas Jean Lawson

A

Die hoof van Lawson College. Hy sê dat hy niks kan doen nie om Greg se pa te beskerm nie. Hy wil om kontak behou met Greg vir besigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die vreemde vrou

A

Hy het haar in die hof gesien: swart hare, donkerbril, streng mond. Slegs een dag by die hof was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Op watter twee aanklagte het Greg se pa en Dok Pienaar in die hof verskyn?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die vrou in die B&B

A

Sy herken Greg na die huisgenoot koerant. Sy blameer Greg vir sy Pa se optrede. Sy vra of hy sal die Baker vang.

17
Q

Greg se woonstel

A

Volle gemeubileer. Met al die nuuste toerusting: smeg, dubbelbed, lessenaar, platskerm TV

18
Q

Chloe Adams

A

Sy woon in dieselfde woonstel as Greg, nommer 5

19
Q

Wat sê Greg as hy eerste in die woonstel stap

A

“My nuwe happy place, uituindelik” - hy maak vir hom ‘n plek om weg te wees van sy verlede: die hofsaak, xander

20
Q

Vensters

A

Straatteater: eerstejaars se musiek, dans en drama opvoering

21
Q

Wie vreemde karakter het Greg weer gesien?

A

Die vrou met die donker sonbril in Stellenbosch - sy het aan Greg lang gekyk

22
Q

Wanner besef Greg dat hy wil atyd ‘n byterstander wees?

A

wanneer iemand (die halfdronk eerstejaar student) herken hom as “die loser wat sy pa wegegee het” en vra of hy sal die Baker vang

23
Q

Watter vak studeer Grek

A

sportwetenskap - hy vind dit baie hard. Sy pa, Dok Pienaar en Thomas Lawson sê dat hy moet sakerigting studeer.

24
Q

Hoekom vind Greg akademiese werk ‘n groot uitdaging

A

Hy geniet praktiese werk soos rugby

25
Q

Greg sien die skildery weer: wat dink hy?

A

Hy dink aan sy eksitensie en die sin van sy lewe

26
Q

Broken Trust by Willem Boshoff

A

‘n Graniete bankie - Greg dink aan Eckhardt se verraai. Hy vergelyk sy herinnerige na ‘n spinnekop se web: as jy een deel raak, beweeg die hele web

27
Q

Greg se interaskie met Lisa se pa

A

Sy pa (Dirk Schutte) is ‘n afgetrede polisieman en herken hom. Hy waarsku Greg om weg te bly van Lisa af - hy kan nie sy verlede te ontsnap. Greg voel aaklig

28
Q

Plank se raad vir Greg

A

Die verlede het gebeur, en daar is nks wat Greg kan nou doen nie om dit te verander - Plank is ‘n goeie vriend

29
Q

Wanneer kies/besluit Greg om die Baker te vind?

A

Hy dink aan die vrou van die gastehuis. Hy ignoreer Plank se raad. Hy wil om sy pa se tronkstraf te verbeter.

30
Q

Die spinnekopweb metafoor

A

elke web begin met een silwer draad

31
Q

Dr Rian Trollip

A

‘n vriend van Chris Owen. Hy gee John “die creeps” (hy was vreemd) - later gevind dat hy gearresteer was vir die besit van kind pornografie (op die Wayback Machine - internet argief; op PlusUltraMed website se organogram. Hy het homself in tronk selfmoord. Chris Owens was na sy begrafnis

32
Q

die kuberdolhoof

A

hy hou aan soek oor Mevrou Trollip (nadat sy die foon neergesit) maar kry nie antwoorde nie.

33
Q

Dain February

A

‘n goeie man; sê vir Greg dat hy is een van hulle ten spyte almal weet hom. Dain noem Greg ‘n “emmer voel sonskyn” - ironies (Greg nooit glimglag nie)

33
Q

Hoe voel Mevrou Trollip oor Rian?

A

Sy haat hom, sy naam hom “‘n duiwel”

34
Q

Dirk Schutte na die workout café

A

hy vra om verskoning. Plank kan Lisa sien, maar waarsku vir Greg om nooit weer te kuberkraak nie. Hy sê dit baie gervaarlik is.

35
Q

Die man wat die woonstel dophou

A

Swart motorfiets, leerbaadjie, Levi’s t-hemp, verdonker gesigskerm

36
Q

Wat is in die pakkie?

A

‘n brief: “Miskien dit sal jou help om die baker op te spoor”
bruin, gebrande notaboek met geel bladsye: formules, ‘n diagram van chemiese stof en die woord: Valkyrie