Bl.41-44 (En Ekstra Blaaie) Onderwerp 8: Aanpassings Vir Oorlewing Flashcards

1
Q

Noem en verduidelik die 3 tipes aanpassings

A

Struktuele aanpassings
Diere verander fisies om by die omgewing in te pas, soos bv. die snawel of pels.
Gedragsaanpassings
Diere doen dinge anders,soos bv. beweeg in troppe, migreer of hiberneer.
Funksionele aanpassings
Die prosesse binne-in diere verander,bv. hul liggaamstemperatuur verander of hul hartklop of bloeddruk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem en bespreek kortliks 5 maniere hoe kamele aangepas is om in die woestyn te oorleef.

A

VOL PN
$ Kan vet stoor in boggel – voorsien kos en water oor lang afstand.
% Twee rye lang oogwimpers – verhoed dat sand in oë waai; verhoed dat son oë brand.
$ Leeragtige kussings op knieë en onder breë pote – beskerm teen warm sand as hul kniel en verhoed dat hul in die sand sink wanneer hul loop.
% Dik pels – isoleer teen koue en hitte; kamoefleur
$ Neusgate kan sluit – hou sand uit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem en bespreek kortliks 3 maniere hoe ysbere aangepas is om in uiterste koue te oorleef.

A

POV
× Groot breë pote met kloue en pels aan onder kant
– Kan makliker op sneeu loop sonder om te gly.
– Isoleer pote
– Kloue help met prooi vang en klou op sneeu

× Klein ore – verklein oppervlakte van liggaam waardeurhitte verlore kan gaan.

× Dik vetlaag onder wit pels – kamoefleuring; isoleer; vetlaag beskerm en stoor energie.

× Neusgate kan sluit – hou water uit hul neus uit as hul swem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem en bespreek kortliks 6 maniere hoe die witdoodshaai aangepas is om ‘n goeie roofdier in die water te wees.

A

GOT VVN
Growwe vel - minder weerstand hou haai skoon (+ onstabiele oppervlak waarop parasiete hulself nue kan tuismaak nie)
◇Goeie oë (Verlengde retina) -baie goeie sig en visie (amper so goed soos mense s’n)
◇ Breë, driehoekige tande - kan voel met tande en so agterkom of prooi eetbaar is of nie (onderste ry tande hou vas; boonste tande skeur af) Tanse word gereeld vervang.
Vaartbelynde liggaam (klein kop en stert, groot lyf)– minder weerstand in water.
Vinne: Borsvin - balans; tel seine op - Dorsale vin - hou haai regop. Stertvin- vir voortbeweging
◇ Breë sensitiewe neus – vang reuke en tel (elektriese) impulse van prooi op.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem en bespreek 6 maniere hoe jagluiperde aangepas is om ‘n goeie roofdier in die grasvlaktes te wees.

A

KWN PVK
÷ Klein kop - minder weerstand
÷ Swart traanstrepe oor wange - verminder weerkaatsing van son.
÷ Groot neusgate - kry baie suurstof in wanneer dit hardloop.
÷ Geel en wit pels - kamoefleuring
÷ Vergrote hart, lewer en longkapasiteit - vir genoeg suurstof en energie as dit hardloop
÷ Kloue trek net gedeeltelik in - hardloop op “spikes” en kan stilletjies prooi bekruip.
÷ kussings onder pote - Kan vinnig stop en van rigting verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer kamoefleuring en gee 3 voorbeelde

A

Wanneer ‘n dier se vorm of kleur so saam smelt met die omgewing dat dit byna onsigbaar is.
Vb’e: Verkleurmannetjie, jagluiperd, stokinsek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer nabootsing en gee 2 voorbeelde

A

(Mimiek) Die dier tree op soos ‘n ander dier on roofdiere of prooi te flous.
Vb’e: Nie giftige konininglslang teenoor giftige koraalslang. Roofvlieg skuil naby houtkapperbye se nes en val hulle aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bespreek 5 maniere hoe xerofiete aangepas is om in baie droë gebiede met min reën te leef

A

BAD WB.
^ Berg water in stingels of blare
^ Absorbeer baie vinnig water.
^ Blare verander soms in dorings
^ Dik waslaag beperk waterverlies.
^ Byvoorbeeld: turksvye, vetplante en aalwyne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bespreek 4 maniere hoe hidrofiete aangepas is om in water of baie nat grond te oorleef.

A

BAWVB
@ Groot plat blare sodat dit bo-op water dryf en baie lig kry.
@ Stingel bedek met antiseptiese slymlaag.
@ Klein wortelstelsels, sodat dit in strome kan dryf.
@ Vb’e: Waterlelie Waterhiasint.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bespreek 3 maniere hoe mesofite aangepas is om met net genoeg water te oorleef.

A

FAL
! Blare is noodsaaklik vir fotosintese
! Wortels anker plant in grond en haal voedingstowwe en water uit die grond uit.
! Stingels is versterk om plante in die lug te hou.
Aktiwiteit 1 en 2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem 4 vb’e van gedragsaanpassings

A

Migrasie, hibernering, beweeg met ‘n trop, om groter te lyk, of paringsdans.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 6 vb’e van struktuele aanpassings.

A

Vorm van voëlbekke, kleur, met vlerke, vinne, kieue, derde ooglid, vorms van tande, lang nekke, kamoefleuring en nabootsing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 6 vb’e van funksionele aanpassings

A

Liggaamstemperatuur, waterbalans, hartklop, bloeddruk, metamorfose, selrespirasie en lewensiklusse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waar of onwaar?
‘n Aanpassing is ‘n bewuste keuse van ‘n organisme gebeur skielik

A

Onwaar. ‘n Aanpassing is nie ‘n bewuste keuse van ‘n organisme nie, maar ‘n verandering wat oor ‘n lang tydperk plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe lank en swaar is die witdoodshaai?

A

6 m lank en 2 ton swaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem en bespreek/ verduidelik 4-6 aanpassings van die aalwyn se
*wortels
*stingel en
*blare
as xerofiet

A

Wortels
BV KD
! Bywortels[wortels wat uit die stam ontwikkel] is vleselagtig en wydverspreid (Laat wye absorpsie van water oor ‘n wye gebied toe wanneer dit reën)
! Vlak wortels (Enige vog van dou of ligte reën wat die oppervlak bereik kan opgeneem word)
! Bedek met ‘n kurklaag (Dit voorkom oormatige verlies van water en uitdroging.
! Dik en vlesig (Water word doeltreffend geberg)

Stingel
VOJ VBK
! Dik en vlesig (Berg water)
! Ouer dele is met ‘n laag kurk bedek (Beperk waterverlies en voorkom uitdroging)
! Jonger dele is met ‘n laag was bedek. (Verminder waterverlies en voorkom uitdroging.
! Groei vertikaal (Minder stingeloppervlakte word aan direkte sonlig blootgestel en waterverlies verminder)
! Bedek en beskerm deur oorblyfsels van dooie, ouer blare (blaarbasisse) (Voorkom uitermatige waterverlies en uitdroging)
! Gewoonlik kort (Minder stingeloppervlakte, verminder waterverlies aan die atmosfeer)

Blare
GWSH
! Groot, dik en vlesig (berg groot hoeveelhede water)
! Bedek met ‘n laag was (beperk waterverlies deur transpirasie)
! Spiraalvormig gerangskik en diggepak in rosetvorm. (Boonste blare beskadu onderste blare en beskerm hulle teen sonstrale om sodoende waterverlies te verminder. Versamel dou of reën en rig dit na die stingel en grond om deur wortels geabsorbeer te word.)
! Huidmondjies is klein, min en ingesink. (Hierdie kenmerk help om transpirasie en gevolglik die verlies van water, te verminder.)

17
Q

Wat is die kutikula van ‘n aalwyn?

A

‘n Wasagtige lagie wat die blaar se onderste oppervlakte (epidermis) en boonste oppervlakte bedek.

18
Q

Wat is die funksie van die kutikula?

A

Om die waterverlies deur die blare (transpirasie) slegstot die opening van fie huidmondjies (stomas) te beperk.

19
Q

Waar is die huidmondjies van ‘n aalwyn gewoonlik?

A

In die epudermis ingesink

20
Q

Sê of die volgende waar of onwaar is en sê hoekom dit so is:
Xerofiete is andersom as ander plante. Hulle huidmondjies is in die nag oop en bedags toe.

A

Waar, die xerofiete is so aangepas om te verseker dat geen water gedurende die dag deur die huidmondjies verlore gaan nie.

21
Q

Noem en bespreek die 5 verskeie hidrofiete wat onderskei kan word deur hul habitatte:

A

@ Vleiplante: Hierdie hidrofiete leef in baie nat en dikwels versuiptegrond. Bv. Waterbessies en riete.
@ Moerasplante: Hierdie hidrofiete leef in permanente versuiptegrond wat met ‘n dun laag staande water bedek is, bv. wortelbome (mangrove) en die Kaapse palmiet.
@ Geankerde hidrofiete met drywende blare: Hierdie plante leef gedeeltelik onder water in die vlakker water van poele of aan die kante daarvan. Hulle dryf op water en wortels anker hierdie plante in die grond of aan voorwerpe in die water, bv. Waterlelies en potamogeton
@ Vry-drywende hidrofiete: Hulle dryf ook op water en leef gedeeltelik onder water maar word nie geanker nie,bv. Waterhiasnt, waterlelie en Kariba-onkruid (watervaring)
@ Onderwater hidrofiete: Hierdue plante wat geheel en al onder water groei, besit geen versterkingsweefsel in hul stingels nie. Water ondersteun hierdie plante, bv. Egaria, Ceratophyllum en Elodea.

22
Q

Noem en bespreek die aanpassings van die waterlelie se
*wortels
*stingel
*en blare as hidrofiet

A

Wortels
KSO
& Klein wortelstelsel (Dien slegs vir ankering)
& Swak ontwikkelde wortels met gereduseerde watergeleidingsweefsel, (Absorpsie van water en souteis nie tot wortels beperk nie, maar alle wateronderdele kan dit absorbeer.

Stingel
KARGS
& Knoppe kom op risoom voor. (Dit gee oorsprong aan nuwe plante)
& Versterkingsweefsel is afwesig. (Water ondersteun die plantliggaam.)
& Stingel is ‘n risoom (ondergrondse stingel) en groei horisontaal in modderige substraat. (Plat, horisontale vormvbied min weerstand teen vloeiende water. Risoom berg voedsel en water vir die plant om te oorleef indien daar ‘n tydelike water tekort is.)
& Swak ontwikkelde geleidingsweefsel. ( Nie nodig dat water vervoer hoef te word nie, aangesien water deur die onderste oppervlak van die blaar geabsorbeer word.)
& Bedek met antiseptiese slymlaag. (Dien as beskermende bedekking teen bakterieë.)

Blare
SHWO BLAV
& Blaarskyf is groot, plat en rond.(Stel blaar instaat om opwater te dryf en vergroot absorpsie oppervlak vir water.)
& Menigte huidmondjies kom op boonste oppervlakte voor. (Stel blaar instaat om van oormaat water ontslae te raak deur transpirasie.; vir uitruiling van gasse direk na en vanaf die atmosfeer.)
& Wasagtige kutikula bedek boonste blaaroppervlak. (Water rol maklik van blaar af.)
& Wasagtige kutikula en huidmondjies is afwesig op onderste blaaroppervlak. (Water kan maklik geabsorbeer word en dis nie nodig om waterverlies te verminder nie.)
& Lang buigbare blaarsteel. (Laat die blaar toe om in beide vlak en diep water te dryf.)
& Groot lugruimtes, wat met gasse, hoofsaaklik suurstof gevul is, kom binne-in die blaarsteel voor. Behalwe lugruimtes kom daar ook lugweefsel (aërenchiem) voor. (Suurstof word vir respirasie gebruik. Lug maak plant drywend en drywende blare maak van maksimum sonlig gebruik vir fotosintese.)
& Blaarsteel en onderkant van blaar is met ‘n antiseptiese slymlaag bedek. (Dit dien as beskermende bedekking teen bakterieë. Slymmerige stof maak die plant glibberig en wrywing tussen plant en die water verminder.)
& Versterkingsweefsel is afwesig by die blaarsteel. (Water ondersteun die blaar en blaarsteel)

23
Q

Onder watter een van die 3 tipes plante val tuinplante?

A

Mesofiete

24
Q

Wat is mesofiete se belangrikste funksie?

A

Om te fotosinteer

25
Q

Waarvoor is mesofiete se stingels aangepas?

A

Om die blare in die lug te hou sodat hulle genoeg sonlig kan kry.

26
Q

Wat doen mesofiete se wortels wanneer hulle in die grond in groei?

A

Hulle absorbeer water en hou die plant regop.