Bl. 4-8: Kwartaal 4 Deel 1 Flashcards

1
Q

AKTIWITEIT
Noem 3 eienskappe van dwergplanete:

A

$ Wentel ook om die son
$ Baie kleiner as ander planete, maar groter as komete
$ Kan nie hul eie wentelbaan skoon hou nie, omdat hul nie genoeg gravitasie het nie. Te min massa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 5 dwergplanete:

A

Ceres, Makemake, Eris, Pluto en Haumae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter dwergplaneet is die kleinste?

A

Ceres

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter dwergplaneet is die grootste?

A

Eris

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem al die dwergplanete wat in die Kuipergordel voorkom

A

Makenake, Eris, Pluto en Haumae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 2 eienskappe van natuurlike satelliete (mane)

A

= Wentel om planete
= Verskaf nie eie lig. Weerkaats sonlig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n Asteroïed?

A

‘n Stuk metaalagtige rots in die buitenste ruim

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe het Asteroïedes waarskynlik ontstaan?

A

Hul is waarskynlik brokstukke wat agter gebly het nadat die binneste planete gevorm is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar kom hul meestal voor?

A

Meeste wentel om die son in die asteroïedgordel tussen Mars en Jupiter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n meteroïed?

A

‘n Klipagtige voorwerp wat kleiner is as ‘n asteroïed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar kom meteroïede voor?

A

Tussen planete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ‘n meteoor?

A

‘n Meteroïed wat die aarde se atmosfeer binnekom. (Dit lyk soos ‘n ligstraal (verskietende ster). Grootste deel branf uit voordat dit die aarde se oppervlakte tref.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ‘n Meteoriet?

A

‘n Meteoorwat groot genoeg is om die aardoppervlakte te bereik, sonder dat dit volledig uitgebrand het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Uit watter stowwe bestaan komete?

A

Uit klein rotsagtige deeltjies, ys, stof en bevrore gasse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is komete se bynaam?

A

“Vuil sneeuballe”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Uit watter dele bestaan ‘n komeet?

A

‘n Kern, koma en ‘n stert (roei)

17
Q

Hoe word die komma en die stert van ‘n komeet gevorm?

A

Ys smelt naby die son en vorm ‘n wolkmassa (komma)
Lone skiet weg en vorm die stert.

18
Q

Watter bekende komeet is laas in 1986 gesien?

A

Halley

19
Q

Hoe gereeld kom Halley voor?

A

Elke 76 jaar

20
Q

Wat is die Kuipergordel?

A

Die streek in die ruimte onderkant die wentelbaan van Neptunus, baie ver van die son af. Dit is ysigkoud.

21
Q

Waar is die oortwolk?

A

Nog verder weg van die son as die kuipergordel.

22
Q

Waar of vals:
Daar kom geen komete in die oortwolk voor nie.

A

Vals

23
Q

Wat is swaartekrag/gravitasiekrag?

A

Dit is die natuurlike krag van enige voorwerp om ander voorwerpe na hulself toe aan te trek.

24
Q

Voltooi:
Hoe meer _______ ‘n voorwerp het, hoe _________ is sy swaartekrag a__________

A

Massa, sterker, aantrekking
AKTIWITEIT