38-40 Onderwerp 7: Balans In Die Ekosisteem Flashcards

1
Q

Noem en gee die gevolge van 3 natuurlike faktore wat balans in ‘n ekosisteem kan versteur.

A

Droogtes
Boere produseer minder kos. Plante en diere ly daaronder.

Vloede
Grond spoel weg. Minder voedsel word vervaardig. Plante en diere ly daaronder.

Uiterste en skielike temperatuurveranderinge
Skielike hitte of koue veroorsaak dat die diere vrek en dat oeste misluk. Voedseltekorte kan ontstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem en beskryf die gevolge van 3 mensilke faktore wat bydra tot ‘n wanbalans in die ekosisteem.

A

Stropery
Diere of plante word onwettig uit hul natuurlike omgewing verwyder. Spesies van skaars soorte plante en diere word bedreig.
Spesies soos orgidieë, broodbome, itermagoë, akkedisse en perlemoen word na ander lande uitgevoer en verkoop.
As ‘n spesie bv. Herbivore uit ‘n gebied verwyder word, kan dit die balans in die gebied versteur.

Besoedeling
Dit is die skade wat gedoen word wanneer toksiese (giftige) stowwe en materiaal in die omgewing vrygestel word.
Waterbesoedeling, lugbesoedeling en grondbesoedeling

Habitatsvernietiging
As die habitat (blyplek) van organismes vernietig word, a.g.v. menslike bedrywighede kan organismes sukkel om voort te bestaan.
Boerdery, mynbou, ontbossing en die ontwikkeling van stede is menslike faktore wat bydra tot habitatsvernietiging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 3 tipes besoedeling.

A

Waterbesoedeling, lugbesoedeling en grondbesoedeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 4 menslike bedrywighede wat bydra tot habitatsvernietiging

A

Boerdery, mynbou, ontbossing en die ontwikkeling van stede.
Aktiwiteit 1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly