Bl.30-37 Onderwerp 6: Energievloei, Voedselkettings en Voedselwebbe Flashcards

1
Q

Definieer voedselketting

A

Is die verhouding waarin energie vloei tussen lewende organismes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer voedselweb

A

Onderling geskakelde voedselkettings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer trofiese vlakke

A

Elke stadium in die voedselketting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoeveel % van energie word na die volgrnde trofiese vlak oorgedra?

A

Slegs omtrent 10 %

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beskryf die oordrag van die energie in die volgende voedselketting:
Gras > haas > jakkals

A

Die gras lê die sonenergie in deur fotosintese.
Die haas vreet van die gras, van dit bly oor en van dit word vertrap en raak oneetbaar.
Die haas gebruik van die energie in die gras vir groei,voortplanting en skei van die energie uit deur ontlasting.
Die jakkals eet die haas en verkry van die energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beskryf die oordrag van energie in die volgende voedselketting:
Son > plant > muis > slang

A

Energie vanaf die son => energie verlore aan die omgewing in die vorm van hitte tydens respirasie => energie verlore aan omgewing as afval, uitskeidings produkte en hitte => energieverlore aan omgewing as afval, uitskeidings produkte en hitte => energie verlore aan omgewing as afval uitskeidingsprodukte en hitte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoeveel organismes moet daar wees van die verskillende trofiese vlakke wees vir balans?

A

Baie produseerders wees, minder primêre verbruikers en baie min tersiêre verbruikers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Voltooi:
Voedselkettings kom selde as ‘n __________ ___________ in die natuur voor.
Verskillende spesies kan van een _____________ eet, en weer vir meer as een ______________ dien.

A

Enkele ketting; voedselbron; voedselbron

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waaruit bestaan die tweede trofiese vlak?

A

Herbivore of primêre verbruikers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waaruit bestaan die derde trofiese vlak en hoër trofiese vlakke?

A

Sekondêre en tersiêre verbruikers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Voltooi:
Die ___________ van ____________ tydens die oordrag van ___ vlak na ‘n ander kan nie ___________ word nie.

A

Verlies van energie, een, voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar of onwaar:
Die herbivore in ‘n voedselpiramiede beskik oor meer energie as karnivore van die volgende trofiese vlak.

A

Waar
Aktiwiteit 1-3

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly