Bl.24-29 Onderwerp 5: Voedingsverwantskappe Flashcards

1
Q

Definieer voedselketting

A

Die vloei van energie en voedingstowwe deur die biotiese komponente van ‘n ekosisteem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Maak ‘n “mind-map” van die voedingsverwantskappe in die ekositeem

A

Voedingsverwantskappe
In die ekosisteem
Produseerders
Outotroof (maak eie kos)
Verbruikers - 》 Herbivore ÷Insektivore
HeterotroofKarnivore = 》÷Roofdiere
》 Omnivore ÷ Aasdiere
÷Parasiete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee die volgorde van die produseerders en verbruikers in ‘n voedselpiramide

A

Bo
1. Tersiêre verbruikers
2. Sekondêre verbruikers
3. Primêre verbruikers
4. Produseerders
Onder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee ‘n voorbeeld van elkeen van die trofiese vlakke in die voedselpiramide: bv. Primêre verbruiker~> bv. ?

A

Produseerder-> Groen plante.
Primêre verbruiker -> Haas
Sekondêre verbruiker -> Slang
Tersiêre verbruiker -> Arend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar of vals:
Groen plante kan sonligenergie vasvang deur fotosintese.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe word energie (wat omgeskakel word na chemiese potensiële energie) in plante gestoor?

A

Dit word geberg in die plant as stysel, sellulose en fruktose.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat noem mens organismes wat hul eie voedsel kan vervaardig?

A

Outotrowe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvoor word die opgebergde energie van produsente gebruik?

A

Die produsente self gebruik dit en dit dien ook as voedsel vir heterotrowe organismes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wie vorm altyd die 1ste skakel in ‘n voedselketting?

A

Produsente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Sê watter verbruiker herbivore is en gee 3 vb’e

A

Primêre verbruiker, bv. Haas, bokke en saadvretende voëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Sê watter verbruikers karnivore is, sê watter twee tipes diere hul eet en gee 6 vb’e

A

Hul is sekondêre en tersiêre verbtuikers en hul eet diere wat plante eet en diere wat ander diere eet,bv. Luiperd, ladybird,arend, hiëna, aasvoël en ‘n itermagog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Definieer die volgende tipes karnivore en gee ‘n vb van elk:
Roofdiere
Aasdiere
Insektivore
Parasiete

A

Roofdiere- Jag kos en vang prooi lewendig, bv. Leeu
Aasdiere - Vreet reeds dooie diere, bv. Aasvoëls
Insektivore - Vreet insekte, bv. Aardvarke, Itermagog en aardwolf
Parasiete - Teer op lewende gasheer bv. Vlooie en bosluise

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gee 3 diere wat omnivore is.

A

Vlakvark, bobbejane en varke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is detrivore?

A

Aasdiere wat voed op plante en diere se oorblyfsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee een voordeel en twee vb’e van detrivore

A

Hul vergroot die kontakoppervlakte van afval, wat fit makliker maak vir ontbinders om die dooie plante en diere te laat ontbind. Bv. Oesters en Kreef.
Aktwiteit 1 en 2 (alle aktiwiteite is NB, veral in lewenswetenskappe)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Definieer produseerder

A

Is groen plante wat hul eie voedsel kan vervaardig deur fotosintese.

17
Q

Definieer saprofities

A

‘n Organisme wat op dooie of ontbindende organiese stowwe voed.

18
Q

Definieer verbruiker

A

Is diere en mense wat nie hul eie voedsel kan vervaardig nie. Hulle is direk of indirek afhanklik van plante vir energie en is heterotrowe.

19
Q

Definieer herbivore

A

Primêre verbruikers wat net plante eet.

20
Q

Definieer karnivore

A

Sekondêre en tersiêre verbruikers wat net vleis eet.

21
Q

Definieer omnivore

A

Eet plante en diere

22
Q

Gee ‘n voordeel van ontbinders

A

Belangrike voedingstowwe word weer terug in die grond gesit.

23
Q

Waar kom ontbinders meestal voor?

A

In die grond

24
Q

Gee ‘n voorbeeld van ‘n mikroskopiese ontbinder

A

Bakterieë

25
Q

Gee 6 vb’e van makroskopiese ontbinders

A

Erdwurms, miskruiers, duisendpote, kewers, fungi en swamme.

26
Q

Definieer die volgende:
Ontbinders

A

Mikro en makro organismes wat dooie plant en dieremateriaal afbreek.

27
Q

Detrivore

A

Aasdiere wat voed op dooie plante en diere se oorblyfsels

28
Q

Insektivore

A

Vreet net insekte
Aktiwiteit