WOORDVORMING: BASISVORM Flashcards
1
Q
Wat is die basisvorm van die woord: bedekte
A
dek
2
Q
Wat noem ons die be- by die volgende woord: bederkte
A
voorvoegsel
3
Q
Wat noem ons die -te by die volgende woord: bederkte
A
agtervoegsel
4
Q
Wat is die ander naam vir ‘n basis woord? ‘n __________woord?
A
stam
5
Q
Wat is die basisvorm van die woord: oefening
A
oefen
6
Q
Wat is die basisvorm van die woord: gesondheid
A
gesond
7
Q
‘n Stam/basisvorm is die _____________ deel van die woord wat betekenis gee aan die woord.
A
kleinste