DIREKTE REDE & HOMONIEME Flashcards
1
Q
Skryf die sin oor in die direkte rede: Stian het gese dat hy moeg is.
A
Stian se: “Ek is moeg.”
2
Q
Gebruik die homoniem woord “skoot” in ‘n ander manier as die onderstaande sin.
Die baba sit op die mamma se skoot.
A
skoot skiet