BEDRYWEND EN LYDENDE VORM Flashcards
1
Q
Skryf die sin oor in die lydende vorm:
Ons eet braaivleis.
A
Braaivleis word deur ons geeet.
2
Q
Skryf die sin oor in die lydende vorm:
Ouma bak koekies.
A
Koekies word deur Ouma gebak.
3
Q
Skryf die sin oor in die bedrywende vorm:
McDonalds is deur die man geëet.
A
Die man het McDonalds geeet.