BYVOEGLIKE NAAMWOORDE Flashcards
1
Q
Noem die byvoeglike naamwoord(e):
Die nuwe kar is groen.
A
nuwe groen
2
Q
Noem die byvoeglike naamwoord(e):
Die klein hondjie eet ‘n groot been.
A
klein groot
3
Q
Noem die byvoeglike naamwoord(e):
Ek het ‘n groot tas.
A
groot
4
Q
Noem die byvoeglike naamwoord(e):
Die vinnige seun het sterk arms.
A
vinnig sterk