SAMESTELLINGS Flashcards
1
Q
Noem die samestlling in die sin:
Die man se motorhuis het afgebrand.
A
motorhuis
2
Q
Mamma se handsak hang altyd aan die kas.
A
handsak
3
Q
Ek hou daarvan om na die boeremark te gaan.
A
boeremark
4
Q
Tik die samestelling
dier + tuin =
A
dieretuin
5
Q
Uit watter woorde bestaan hierdie samestelling: boekwinkel
A
winkel + boek