BYWOORDE Flashcards

1
Q

Identifiseer die bywoord asook die soort bywoord:
Ons woon in Eversdal.

A

Eversdal plek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Identifiseer die bywoord asook die soort bywoord:
Ons het gister toets geskryf.

A

Gister tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseer die bywoord asook die soort bywoord:
Sy praat stadig.

A

stadig wyse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hy speel taamlik goed rugby.

A

taamlik graad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly