Wie/wat Flashcards
1
Q
Kies die korrekte woord. Die seun (wie/wat) papier neergooi, is skuldig.
A
wat
2
Q
Kies die korrekte woord. Die meisie (wie/wat) die papier optel, is voorbeeld.
A
wat
3
Q
Kies die korrekte woord. Die vullisdrom (wie/wat) buite die winkel staan, is vol.
A
wat
4
Q
Kies die korrekte woord.
Die winkelier aan (wie/wat) die winkel behoort, hou die plek netjies.
A
wie
5
Q
Kies die korrekte woord.
Die assistent met (wie/wat) ek praat, is vriendelik.
A
wie
6
Q
If there is a word after the subject but before the wie/wat, then we say ___.
e.g: Die vrou MET (wie/wat) ek praat, is baie suur.
A
Wie. If there is no other word after the subject, then we would say wat.