Voegwoorde Flashcards
what is a voegwoord?
conjunction
Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakkies:
Ronny se huis is netjies. Hy ruim alles op. (want)
Ronny se huis is netjies want hy ruim alles op.
Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakkies:
Vincent se huis is slordig. Hy pak niks weg nie. (want)
Vincent se huis is slordig want hy pak niks weg nie.
Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakkies:
Ronny spaar water. Hy gebruik ‘n emmer om die kar te was. (omdat)
Ronny spaar water omdat hy ‘n emmer gebruik om die kar te was.
Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakkies:
Penny mors water. Sy Gebruik ‘n emmer om die kar te was. (omdat)
Penny mors water omdat sy ‘n emmer gebruik om die kar te was.
Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakkies:
Zachary is ‘n baie stout seun. Hy knyp sy broer. (omdat)
Zachary is ‘n baie stout seun omdat hy sy broer knyp.
Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakkies:
Jamie is die sterkste seun. Hy oefen elke dag. (omdat)
Jamie is die sterkste seun omdat hy elke dag oefen.
Jamie se bynaam is Jamie die Goed. Jamie spaar Ryan se lewe. (omdat)
Jamie se bynaam is Jamie die Goed omdat hy Ryan se lewe spaar.
Rondebosch Boys sing vir Jamie. Jamie is ‘n held. (omdat)
Rondebosch Boys sing vir Jamie omdat hy ‘n held is.