Verlede Tyd - Past tense Flashcards
1
Q
Translate the following sentence into Verlede Tyd.
Vinnig eet die meisie haar kos
A
Vinnig het die meisie haar kos geeet.
2
Q
Translate the following sentence into Verlede Tyd.
Die seun is baie snaaks en stout.
A
Die seun was baie snaaks en stout.
3
Q
Translate the following sentence into Verlede Tyd.
Die leeu is nie vriendelik nie,
A
Die leeu was nie vriendelik nie,