Indirekte rede Flashcards
Name the 4 steps for making direct speech into indirect speech.
- Take away (robber)- Take away the colon, question/exclamation mark and quotation marks.
- Add (addition sign)- Add dat/of.
- Change (caterpillar–> Butterfly) Change the pronoun.
- Move (horse jumping) Move the verb to the end of the sentence.
e.g Direct: Koning Midas se: “Ek is gelukkig!”
Indirect: Koning Midas se dat hy gelukkig is.
Change the following sentence into indirect speech:
Die mannetjie vra vir die dogtertjie: “Is jy lief vir rose?”
Die mannetjie vra vir die dogtertjie of sy lief vir rose is.
Change the following sentence into indirect speech:
Die dogtertjie vra vir die mannetjie: “Is jy lief vir my rok?”
Die dogtertjie vra vir die mannetjie of hy lief vir haar rok is.
Change the following sentence into indirect speech:
Koning Midas se: “Ek wil ‘n snytjie brood eet.
Koning Midas se dat hy ‘n snytjie brood wil eet.
Change the following sentence into indirect speech:
Die dogtertjie se: “Ek luister na my Pappa.”
Die dogtertjie se dat sy na haar Pappa luister.
Change the following sentence into indirect speech:
Die lappop se: “Ek sit op die ashoop.”
Die lappop se dat sy op die ashoop sit.