Voornaamwoorde Flashcards
1
Q
Fill in the missing word.
Dit is my koeldrank. Die koeldrank is _____.
A
myne
2
Q
Fill in the missing word.
Dit is jou rommel. Die rommel is _____.
A
joune
3
Q
Fill in the missing word.
Dit is Jamie se trompet. Die trompet is ________
A
syne
4
Q
Fill in the missing word.
Dit is haar rok. Die rok is _______.
A
hare
5
Q
Fill in the missing word.
Dit is hulle blikkies. Die blikkies is _____.
A
hulle s’n
6
Q
Fill in the missing word.
Dit is julle blokke. Die blokke is _______.
A
julle s’n