Ontkenning Flashcards
Wat is ontkenning in Engels?
Negative form
Translate the following sentence into ontkenning:
Iemand het ‘n storie vertel.
Niemand het ‘n storie vertel nie.
Translate the following sentence into ontkenning:
Die lappop lag.
Die lappop lag nie.
What goes with al ooit?
Nog nooit
What goes with iemand?
niemand
What goes with iets?
niks
What goes with al?
nog
What goes with êrens
nêrens
Translate the following sentence into ontkenning:
Het iemand met die lappop gepraat?
Nee, niemand het met die lappop gepraat nie.
Translate the following sentence into ontkenning:
Het jy al ooitgerook?
Nee, ek het nog nooit gerook nie.
Translate the following sentence into ontkenning:
Het jy al êrens ‘n pretende lappop gesien?
Nee, ek het nog nêrens ‘n pretende lappop gesien nie.
Translate the following sentence into ontkenning:
Die emmer is propvol.
Die emmer is nie propvol nie.