Wereldtydsones Flashcards
Tydsones.
Verwys na die verdeling van die aarde in 24 sones wat elkeen deur lengtelyne van 15 grade uitemaak uit is en een uur verteenwoordig.
Elke sone dui n horlosietyd van 1 uur voor die sone oos.
Beskryf UTC.
Gekoordineerde Universiele Tyd.
Dieselfde as MGT ( middelbare Greenwhich-tyd ) en verwys na plaaslike standaardtyd.
Greenwich - Meridiaan.
0 grade-lengtelyn wat deur Greenwich in Londen loop.
Dit verdeel die aarde in die oostelike- en westelike halfrond.
Ook bekend as die hoofmeridiaan.
Ewenaar.
0 grade-breedtelyn.
Deel die aarde in die noordelike- en suidelike halfrond.
Strek vanaf die noordpool tot die suidpool.
Standaard tyd.
Verwys na die plaaslike tyd van die standaardmeridiaan.
Dieselfde vir alle plekke in n spesifieke land.
Word bereken deur die Greenwich.
Plaaslike tyd.
Die spesifieke tyd in enige gebeid.
Dit is die tyd wanneer die middagson reg an bo af skyn.
Dit is die tyd waaroor almal in daardie gebied saamstem.
Die internasionale datumlyn (IDL)
Denkbeeldige lyn wat oor ie aarde se oppervlak strek by die 180grade - lengtelyn.
Wanneer jy die IDL van die weste oorsteek gaan jy een dag vorentoe.
Wanneer jy die IDL van die ooste oorsteek gaan jy een dag terug.
Wanneer is die 24-uur horlosietyd belangrik?
Wanneer jy vir toeriste hulle vertrek en aankomstye wil gee.
Wanneer jy tydsones wil bereken.
Dagligbesparingstyd (DBT)
Word gebruik in lande as n tydverandering aan plaaslike horlosies om beskikbare natuurlike lig tydens die somermaande te benut.
Gewoonlik een uur voor plaaslike standaartyd.
As algemene reël moet een uur by die standaardtyd gevoeg word indien DBT in werking is in die land se tydsone.
- Noordelike halfrond: begin tussen Maart – April. Eindig tussen September – November.
- Suidelike halfrond: begin tussen September – November. Eindig tussen Maart – April.
Redes vir DBT.
Lande meen dat minder padongelukke en beserings voor kom.
Die bykomende uur kan aan kinders meer tyd gee vir aktiwiteite.
Die bykomende uur kan die toerismebedryf stimuleer.
Dit kan help met energie besparing.
Die uitwerking van tydsones en DBT op reisbeplanning en reise.
Reisigers moet vertroud wees met die tydveranderinge.
Hulle moet weet wanneer n land DBT het en of hulle n internasionale datumlyn gaan oorsteek.
Dit kan n uitwerking he as vlugtye verander word, treine gehaal word, of wanneer verblyf bespreek word.
Moet ook kennis neem van die besigheidsure en sakeondernemings soos banke.