Toerplanne en Roetebeplanning Flashcards

1
Q

Wat is n toerplan?

A

Duur
Begroting
Attraksies
Vervoer metode
Soort verblyf
Etes
Ontspanningstyd
Datum
Roete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mense wat by toerbeplanning betrokke is.

A

Toeris
Reisagent
Toergids
Toeropperateur
Toerbestuurder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Pakkettoer.

A

Staan ook as n inklusiewe toer bekend.
Alles word by die prys ingesluit.
Toeriste hoed nie hulle eie reisplanne op te stel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Begeleide pakkettoer.

A

Toergids sorg vir alle dienste tydens die toer.
Sluit alle reelings in.
Vervoer is gewoonlik n megabus en toeriste spandeer nie meer as 2 nagte op een plan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Pakkettoer vir groepe.

A

Gewild onder toeriste wat vir die eerste keer reis.
Vasgestelde reisplan.
Bekostigbaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Onafhanklike pakkettoer.

A

Hierdie toer word opgestel rondom die behoeftes van die toeris.
Buigsame reisplan.
Ideal vir toeriste wat hulle eie aktiwiteite wil kies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Geskeduleerde toere.

A

Tydrooster met vasgestelde tye.
Kan seisoensgebonde wees.
Aktiwiteite vind op spesifieke tye en dae plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Toeristeprofiel.

A

N opsomming van persoonlike inligting en feite wat verband hou met die toeris se begeertes en verwagtinge.
Dit help die reisagent om die toerplan op te stel en seker te maak dit voldoen aan al die behoeftes van die toeris.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Toerbegroting.

A

Die berekening van die toer op grond van die koste van die komponente:
verblyf
vervoer
maaltye
besoeke aan attraksies
bykomende kostes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bykomende faktore wat in ag geneem moet word.

A

Grootte van die groep: hoe kleinder die groep, hoe duurder die toer.
Tyd van die jaar: binne seisoen toere is duurder as buite seisoen toere.
Advertensies: pakkete en brosjures.
Wins: aantal wins wat die toermaatskappy van plan is om te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Beskikbare tyd.

A

Maniere hoe om seker te maak dat tyd effektief gebruik word.

Moenie te veel in een dag probeer in pas nie.
Vind balans tussen vrye tyd en aktiwiteite.
Laat vrye tyd toe vir inkopies en ontspanning.
Kontroleer openingstye en stilhou tye.
Raadpleeg oor die toestand van paaie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Roetebeplanning.

A

Die volgende aspekte sal help om n toerplan logies op te stel:

Kennis oor die geografie van die streek.
Verskedenheid karate.
Afstandtabelle om afstand te bepaal.
N GPS.
Toerbrosjures en reisgidsboeke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Feite wat kliente se vervoerkeuses kan beinvloed.

A

Brandstofuitlaatgasse van motorvoertuie is skadelik vir die omgewing.
Vliegtye stel CO2 en ander kweekhuisgasse in die boonste atmosfeer vry.
Olie, vullis en CO2 word deur skepe vrygestel en besoedelik die water en is skadelik vir seelewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die soort verblyfinstelling wat deur die toeris gekies word, word beinvloed deur die volgende:

A

Die soort verblyf
Die verlangde plek
Die gehalte van die verblyf
Die toeris se begroting
Die beskikbaarheid van die verblyf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Attraksies.

A

Die belangstelling en voorkeure van die toeris sal die attraksie bepaal.
Die attraksie is dikwels die hoofrede hoekom die toeris die toerplan kies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Aktiwiteite.

A

Die tydfaktor moet in ag geneem word.
Die beperkings van die aktiwiteite moet in ag geneem word.
Moenie te veel in een dag probeer in pas nie, toeriste wil nie aktiwiteite aanjaag nie.
Wees duidelik oor die koste en bybetalings van elke aktiwiteit.