Politieke Situasies en Onvoorsien Gebeurtenisse van Internasionale Belang Flashcards
Politieke situasies.
Gebeure wat verband hou met politieke omstandighede in n land. Byvoorbeeld: burgeroorlog, terrorisme, algemene onrus.
Onvoorsiene gebeurtenis.
Dinge wat gebeur sonder enige waarskuwing.
Byvoorbeeld: natuurrampe, aardbewings, vloede.
Burgeroorlog.
Dit is n oorlog tussen opponerende burgers van dieselfde land.
Dit laat toeriste onveilig voel en die land kan eers herstel na die oorlog.
Byvoorbeeld: die onlangse burgeroorlog in Egipte, Kenia en Libie.
Terrorisme.
Dit is die gebruik van geweldadige optredes om n spesifieke politieke doel te bereik.
Terroriste gebruik geweld om vrees te skep by die publiek om hulle te oortuig dat hulle regering magteloos is.
Hulle buit elke geleentheid uit om mediadekking te kry.
Byvoorbeeld: die wereldhandelsentrum in NYC en Washington.
Algemene onrus.
Dit skep n toestand van ongemak en oproer.
Die algemeenste stakings wat toerisme raak is die stakings deur vervoerpersoneel.
Byvoorbeeld: die 22 dae lank staking van die British Airways personeel in 2010.
Tsoenami’s.
Reeks baie groot golwe wat veroorsaak word deur aarbewings of vulkaniese uitbarstings.
Dit beskadig die land se infrastruktuur en verminder toerismevloei.
Byvoorbeeld: die tsoenami wat Japan in 2011 getref het.
Aardbewings.
Skielike kragtige skudding van die grond.
Dit word veroorsaak deur beweigings binne die aardkors of deur vulkaniese aktiwiteit.
Dit beskadig attraksies en toeriste vermy plekke waar aardbewings plaas gevind het.
Natuurrampe.
Dit word veroorsaak deur natuurkragte.
Dit rig skade aan attraksies.
Byvoorbeeld: die vulkaniese uitbarstings in Ysland 2010.
Wereld resessie.
Tydperk van ekonomiese daling.
Wanneer n klomp ekonomiee nie goed vaar nie.
Dit het n negatiewe impak op toeriste en verminder besteding.
Byvoorbeeld: lande soos Griekeland en die VSA sedert 2010.
Siektes.
Abnormale toestand wat die liggaamsfunksies onderbreek.
Dit veroorsaak pyn en swakheid.
Dit verhoed dat toeriste gebiede wil besoek.
Byvoorbeeld: geelkoors.
Ongelukke.
Vervoerongelukke kan die beeld van n gebied negatief raak.
Dit kan reisigers se reis-keuses beinvloed.
Byvoorbeeld: die toerskipongeluk in Italie 2012.
Ekonomiese ontwrigting.
Toerisme instellings kan finansiele probleme ervaar weens n lae besoekergetal.
Hulle moet dan geld leen om uitgawes te betaal.
Langtermyn kan dit daartoe lei dat die besigheid moet sluit weens skuld.
Die impak van politieke situasies en onvoorsiene gebeurtenisse die ekonomie van die betrokke land en internasionale toerisme.
Toeroperateurs vermy dit om reise na daardie lande te bespreek.
Lugrederye stel hulle vlugte uit.
Klein lugrederymaatskappye smelt saam met groter maatskappye.
Aandelemarkte in die land daal skerp.
Duur inentings teen siektes dra by tot reiskostes.