Stel n Toerbegroting op Flashcards

1
Q

Beskryf wat n toerbegroting is.

A

Dit is n dokument wat die kostes van die toer spesifiseer.
Dit sluit al die kostes van die toerkomponente in.
Dit dien as n basis vir die finale kosteberekening van die toer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Faktore wat die opstel van n begroting beinvloed.

A

Soort toer
Toergroep
Verblyf
Vervoer
Diverse uitgawes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly