Stel n dag-vir-dag reisplan op. Flashcards
Reisplan.
vervoer, verblyf, bestemmings en aktiwiteite van die reis uiteensit.
Dit bevat al die reisbesonderhede.
2 Soorte reisplanne.
Algemende reisplan: opgestel vir die algemende mark en mense wat wil reis. Geen voorsiening vir behoeftes en voorkeure nie.
Persoonlike reisplan: Opgestel vir n individuele toeris. Voorsiening vir voorkeure en behoeftes.
Hoofaspekte van n reisplan.
Vervoer: sal afhang van die afstand, koste en veiligheid.
Verblyf: sal afhang van koste, beskikbaarheid en ruimte.
Attraksies: sal afhang van die toeristeprofiel, ligging en afstand.
Aktiwiteite: sal afhang van die duur en koste van die aktiwiteit.
Stilhou vir etes: noodsaaklik om ongelukke te voorkom en uitputtendheid te verhoed.
Faktore om te oorweeg wanneer n reisplan opgestel word.
Tyd
Toerdoelwitte
Toeriste inligting
Toerinligting
Toervolgorde
Toerroete
Toerbegroting
Tyd.
Duur van die toer.
Reistyd tussen bestemmings.
Tyd vir ontspanning.
Toerdoelwitte.
Wat is die rede vir die toer?
Waarheen gaan die toer?
Wie is die teikenmark?
Toeriste inligting.
Vervoer
Verblyf
Attraksies
Aktiwiteite
Toerinligting.
Inligting rakende paspoorte en visums moet aangedui word.
Gesondheidsertifikate en ander voorsorgmaatreels moet aangedui word.
Toerroete.
Die volgorde van plekke wat besoek word moet aangedui word.
Belangrike bestemmings en attraksies moet aangedui word.
Datums en tye moet aangedui word.
Toervolgorde.
Dit is die plan vir die dag.
Moet die verblyf duidelik aandui.
Moet die vertrek - en aankomstye duidelik aandui.
Moet die stilhoupunte duidelik aandui.
Toerbegroting.
Fooie, bybetalings en tariewe moet duidelik aangedui word.