Wereldgebeurtenisse van Internasionale Belang Flashcards

1
Q

Definieer n wereldgebeurtenis.

A

Dit is n georganiseerde gebeurtenis waarby mense regoor die wereld betrokke is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Sportgebeurtenisse.

A

Groot impak op die wereldekonomie.
Toeskouers lewer die grootste bedrae by.
Ander bydraers is kommersiele maatskappye.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die FIFA Wereldbekertoernooi.

A

FIFA is die wereldbeheerligaam van sokker en beheer 208 lidlande.
Dit vind elke 4 jaar plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wimbledon.

A

Internasionale Tenniskampioenskap.
Vind plaas in Londen - 13 dae tussen Junie en Julie.
Spelers moet wit klere dra en arbeie en room eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die comrades - marathon.

A

Vind elke jaar plaas tussen Mei en Junie - tussen Pietermaritzburg en Durban.
Ongeveer 90 kilometer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Tour de France.

A

Fietstoer - vind elke jaar plaas in Frankryk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Olimpiese spele.

A

Word elke 4 jaar aangebied.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die G8-Beraad.

A

Die Groep van Agt is n forum vir die regerings van 8 van die wereld se grootste ekonomiee.
Onderwerpe sluit in gesondheid, arbeid, energie en die omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Berade oor klimaatsverandering.

A

Hierdie vergaderings word gehou om maniere te vind waarop koolstoguitlaatgasse en besoedeling beperk kan word.
Dit dien as n korttermyn inspuiting vir die ekonomie omdat dit nie gou weer sal plaasvind nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Toerisme Indaba.

A

Indaba is n Zulu-woord wat beteken: “ n vergadering van die oudstes “
Dit is SA se toonvenster vir toerisme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die impak van wereldgebeurtenisse op internasionale toerisme.

A

Positief: meer besteding in plekke soos hotelle, winkels en restaurante.
toename in internasionale toersime weens die feit dat die gebied meer wereldbekend gemaak word.
wereldgebeurtenisse gee aan die gasheerland kans om te wys wat hulle kan bied.

Negatief: dit kan die land n lang tyd neem om die skuld af te betaal wat tydens die gebeurtenis aangegaan is.
fasiliteite soos sportstadions kan dalk nie meer geskik wees vir plaaslike gebruik na die gebeurtenis nie.
fasiliteite wat aangebou is om toeriste te huisves kan dalk leegstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Die impak van die aanbieding van n wereldgebeurtenis op die gasheerland.

A

Die nalatenskap kan die welstand en die lwenstyl van inwoners verbeter.
Dit dra by tot nasiebou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die impak op binnelandse toerisme op die gasheerland.

A

Die binnelandse toerisme neem af tydens n wereldgebeurtenis.
Die plaaslike toeriste word vervang met buitelandse toeriste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die impak van die ekonomie op die gasheerland.

A

Dit verbeter die vloei van buitelandse valuta.
Mense spandeer meer as wat hulle sou spandeer tydens n besoek wat nie saam met n wereldgebeurtenis val nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Voordele en nadele van gasheerskap in die gasheerland.

A

Voordele: die ontwikkeling van infrastruktuurdienste.
die generering van buitelandse valuta.
werkskepping.
die toename in internasionale toerimse.

Nadele: fasiliteite kan dalk nie meer geskik wees vir plaaslike gebruik na die wereldgebeurtenis nie.
binnelandse toerisme neem gewoonlik af.
dit kan die land lank neem om sy skuld af te betaal wat tydens die gebeurtenis aangegaan is.
toename in besoedeling tydens die gebeurtenis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die generering van valuta inkomste.

A

Buitelandse toeriste wissel hulle geldeenhede vir plaaslike geldeenhede.
Internasionale uitsaaimaatskappye se uitgawes vermeerder.

17
Q

Beleggings.

A

Sakelui van regoor die land raak bewus van moontlike beleggingsgeleenthede in die gasheerland.
Voortgesette buitelandse investering kan egter negatief beinvloed word deur misdaad, korrupsie en terrorisme.

18
Q

Die vermenigvuldigingseffek.

A

Verwys na hoeveel keer die geld wat deur die toeris spandeer is deur die land sirkuleer.
Dit lei tot werkskepping en groter aanvraag na plaaslike produkte.

19
Q

Ontwikkeling van infrastruktuur deur die gasheerland.

A

Dit is finansieel voordelig vir maatskappye.
Paaie word opgebou en opgeknap.
Lughawens word opgebou en opgeknap.