Vroulike voortplanting Flashcards
Fallopiusbuis
Verbind ovariums met uterus, vervoer eierselle van die ovarium, plek van bevrugting
Ovarium
Produseer eierselle, skei progesteroon en estrogeen af
Endometrium
Binneste voeding van die uterus, plek van inplanting van die embrio waar plasenta vorm
Serviks
Laer, nou deel van die uterus, strek en laat baba tydens geboorte deur
Vaginale opening
Ontvang penis en semen gedurende seksuele omgang, geboortegang
Dele en funksies van ovum
- Jellielaag - dien as beskerming vir vroeë ontwikkelingstadium van die bevrugte sel
- selmembraan
- nucleus
4, sitoplasma - dien as reserwebron vir bevrugte eiersel
Menstruasie dag 1-6
Hormoon: FSH
Afgeskei deur: hipofise
- stimuleer ontwikkeling van primêre follikel tot Graafse follike wat ovum bevat
- Dun endometrium
Menstruasie dag 6-11
Hormoon: Estrogeen
Afgeskei deur ontwikkelende follikel in ovarium
- stimuleer enometriumvorming en rem FSH (keer dat nog follikels ontwikkel)
- endometrium word dikker
Menstruasie dag 12-14
Hormoon: Estrogeen
Afgeskei in ovarium (Graafse follikel)
- stimuleer hipofise om LH af te skei
- Inhibeer hipofise om FSH af te skei
- stimuleer ontwikkeling van Graafse follikel
- stimuleer ovulasie op dag 14. Graafse follikel bars oop en stel ovum vry
- stimuleer oopgebarste follikel om corpus luteum te vorm
- endometrium redelik dik
Menstruasie dag 15-21
Hormoon: progesteroon
afgeskei deur corpus luteum in ovarium
- stimuleer ontwikkelik van endometrium en hou endometrium in stand
- inhibeer vrystelling van FSH
- inhibeer afkseiding van LH (voorkom verdere ovulasie)
- endometrium verdik baie en vorm kapillêre bloevate en kliere
Menstruasie dag 21-28
Hormoon: progesteroon staak
corpus luteum disintegreer
- corpus luteum hou op funksioneer aangesien bevrugtig nie plaasgevind het nie
- endometrium word afgebreek en word na dag 28 uitgeskei deur menstruasie
Funksies van FSH
- Deur hipofise afgeskei
- stimuleer follikelontwikkeling
Funksies van Estrogeen
- Deur Graafse follikel afgeskei
- stimuleer endometrium om meer bloedvat- en klierryk te raak
- inhibeer FSH-afskeiding om verdere follikelontwikkel te verhoed
- stimuleer LH-afskeiding
Funksies van LH
- deur hipofise afgeskei
- stimuleer corpus luteumontwikkeling
- stimuleer ovulasie
Funksies van Progesteroon
- deur corpus luteum afgeskei
- stimuleer endometrium om meer bloedvat- en klierryk te raak
- inhibeer FSH-afskeiding om verdere follikelontwikkeling te verhoed
- inhibeer LH-afskeiding wat corpus luteum laat degenereer en aanvang van mednstruasie tot gevolg het
Spermatogenese
- onder invloed van testosteroon
- ondergaan diploiede selle in saabuisies in testes tydens meiose
- om haploiede spermselle te vorm
Oogenese
- onder invloed van FSH
- ondergaan diploiede selle in ovarium tydens meiose
- om talle follikels te vorm
- een sel binne follikel vergroot en ondergaan meiose
- van die 4 selle wat gevorm word, oorleef slegs een om volwasse, haploiede ovum te vorm
Negatiewe terugkoppelingsmeganisme waarby hormoo FSH en progesteroon betrokke is om produksie van ovum te beheer
- FSH word deur hipofise afgeskei as daar min/geen progesteroon in bloed is
- FSH stimuleer follikel in ovarium om te ontwikkel tot Graafse follikel
- ovum ontwikkel Graafse follikel en word vrygestek tydens ovulasie
- na ovulasie bly follikelwande behoue en vorm corpus luteum
- corpus luteum skei progesteroon af
- progesteroon inhibeer hipofise om FSH af te skei. Dus word geen follikel gestimuleer nie en geen ovums word vrygestel nie
- as corpus luteum degenereer word produksie van progesteroon gestaak
- nuwe follikel ontwikkel in ovarium en proses herhaal
Bevrugting
- gedurende kopulasie word verstyfde penis binne vroulike vagina geplaas, stel spermselle vry
- vrystelling van semen in vagina - ejakulasie
- spermselle gaan serviks binne, beweeg deur uterus, waarna dit Fallopiusbuis binnegaan
- onvolwasse ovum, tydens ovulasie vrygestel, in eerste 3de van Fallopiusbuis aangetref
- spermsel beweeg voort mbv stert, verkry energie van mitochondria in middelstuk, fructose in semen
- groot aantal spermselle omring onvolwasse ovum en heg daaraan vas
- akrosoom van spermsel skei litiese ensieme af wat buitenste laag follikelselle om onvolwasse ovum wegvreet
- kop van een spermsel dring dooiermembraan van onvolwasse ovum binne, stert afgewerp
9, dooiermembraan raak onderdringbaar vir ander spermselle - onvolwasse ovum ondergaan onmiddelik 2de meiotiese deling, gee oorsprong aan volwasse ovum poolliggaampie
- haploiede kern van spermsel versmelt met haploiede kern van volwasse ovum
- nuwe kern vorm, besit 2 stelle chromosome een stel manlike gamete en een stel vroulike gamete - sigoot
Ontwikkeling van sigoot tot blastosist en embrio
- Sigoot beweeg deur middle van peristaltiese bewegin deur Fallopiusbuis na uterus
- Silium van buis se slymvliesvoering help sigoot voort stu
- terwyl sigoot na uterus beweeg, vind meiotiese delings plaas
- een sel word 2,4,8, ens tot ronde masse selle nl morula genome
- morule hou aan verdeel - uterus bereik, vorm massa selle wat rondom sentrale vloeistofgevulde holte rangskik
- hol sfeer - blastosist
- buitenste laag van blastosist - tofoblast
- speel rol in voeding van embrio
- binneste selmassa gee oorsprong aan embrio
- hene proses van ontwikkeling van sigoot tot blastosist duur ongeveer 3 tot 7 dae
Inplanting
- blastosist bly ongeveer 2-5 dae in uterus voor dit in endometrium ingeplant
- tofoblast skei ensieme af wat epiteel van endometrium afbreek
- blastosist raak in endometrium gebed - inplanting
- endometrium dik, bloedvatryk gevolg v invloed van estrogeen en progesteroon
- tofoblast vorm villi in endometrium ingroei
- villi, tesame met moederlike endometrium, vorm plasenta, wat gedurende swangerskap groot hoeveelhede progesteroon afskei
- 12de week van swangerskap neem plasenta rol van corpus luteum oor, skei progesteroon af
- hoë progesteroonvlakke hou swangerskap in stand - endometrium verdik bly, verhoed menstruasie plaasvind
Chorion
- heel buitenste ekstra-embrioniese menbraan wat embrio omring
- tydens inplanting groei daar vingeragtige uitgroeisels v tofoblast (chorioniese volli) rondom blastosist
- meeste v villi verdwwyn weesm waar chorion aan uteruswand vasgeheg, vergroot villi, meer bloedvatryk om plasenta vorm
Naelstring
- 2 naelstringarteries dra gedeoksifineer bloed, afvalstowwe van fetus na plasenta
- naelstring dra geoksigineerde bloed ryk aan voedingstowwe van plasenta na fetus
Amnion
- verskaf waterige medium waarin fetus vrylik beweeg, ontwikkel
- beskerm fetus teen skokke, uitdrogingm temperatuurwisseling
Plasenta
- voeding van embrio
- uitskeiding
- gaswisseling
- tree op as microfilter
- endokriene funksie
Natuurlike geboorte
- kontraksies en “water breek” (amninvlies skeur)
- uitdruk van baba
- uitwerping van nageboorte (plasenta)
- prolaktien stimuleer melkkliere om melk af te skei
- oksitosien veroorsaak dat melk by bors uitvloei wanneer baba suig
Voorbehoedingsmetodes
- onthouding
- ritmiese metode
- onttrekking
- uitspoeling
- manlike kondoom
- vroulike kondoom
- diafragma
- intra-urine apparaat
- spermdoders
- voorbehoedingspil
- voorbehoedingsinspuiting
- voorbehoedingsinplanting
- vasektomie
- buisafdeling
Menstruasie
maandelikse verlies van bloed en weefsel as gevolg van veranderinge wat in die wand van die uterus plaasvind
Menopouse
stadium van ‘n vrou se lewe wanneer sy ophou menstrueer en sy nie meer kinders kan hê nie
Bevrugting
proses wat plaasvind wanneer ‘n ovum en spermsel saamsmelt om sigoot te vorm
Inplanting
hegting van die embrio aan die endometrium wat die uterus uitvoer
Blastosist
klein bolletjie selle wat uit sigoot ontstaan
Plasenta
orgaan wat fetus met sy moeder verbing en stowwe toelaat om uit moeder se bloed na fetus se bloed oorgedra word en andersom