meiose Flashcards
1
Q
Definise van meiose
A
Seldelingsproses wat in geslagsorgane van organisme plaasvind waartydens nie-identiese dogterselle vorm en chromosoomgetal gehalveer word
2
Q
Definise van mitose
A
Seldelingsproses wat in alle somatise selle plaasvind waartydens identiese dogterselle gevorm word en chromosoomgetal onveranderd bly
3
Q
Profase I
A
- chromosome verkort en word sigbaar as 2 chromatiede, wat deur sentromeer verbind word
- homoloë chromosoompare is nou sigbaar
- kernmembaar en nukleolus verdwyn
- spoel begin vorm
- chromatiede v elke homoloë pare maak kontak
- spoel hou aan om te ontwikkel
4
Q
Metafase I
A
- spoel strek oor hele sel
- homoloë chromosome rangskik hulself in homoloë pare op ewenaar van die spoeldrade
- een chromosoom van elke paar lê weerskante van die ewenaar
- sentromeer van elke chromosoom verbind aan spoeldrade
5
Q
Anafase I
A
- spoeldrade verkort en trek elke chromosoom van elke chromosoompaar na teenoorgestelde pole van die sel
6
Q
Telofase I
A
- chromosome bereik pole van die sel
- elke pool het nou slegs helfte van die oorspronklike aantal chromosome van die oorspronklike sel
- selmembraan vernou en verdeel sitoplasma in twee om twee selle te vorm
7
Q
Profase II
A
- elke sel wat tydens meiose I gevorm is, verdeel weer
- spoelvesels ontwikkel in elk van die nuwe selle
- elke kern besit haploiede aantal chromosome van die oorspronklike moedersel
8
Q
MetafaseII
A
- individuele chromosome rangskik hulself op ewenaar van elke sel, met sentromere aan spoeldrade verbind
9
Q
Anafase II
A
- spoeldrade begin saamtrek
- sentromere verdeel en dogterchromosome of chromatiede word na teenoorgestelde pole van elke sel getrek
10
Q
Telofase II
A
- dogterchromosome of chromatiede bereik pole en nuwe kern word gevorm
- selmembraan van elke sel vernou en sitoplasma verdeel in 2 selle
- vier dogterselle word gevorm
- elke sel het helfte van die aantal chromosome wat in oorspronklike sel was
- dogterselle verskil geneties van mekaar
11
Q
Biologiese belangrikheid van meiose
A
- meiose bring gamete voort
- meiose verminder chromosoomgetal van diploied na haploied
- meiose bevorder genetiese variasie
12
Q
Trisomie 21
A
- Down-sindroom
- chromosoom nr 21 besit 2 kopieë
- aneuploidie