reaksies op die omgewing:mens Flashcards
1
Q
Homeostatiese beheer
A
handhawing van konstante interne omgewing
2
Q
Osmoregulering
A
handhawing van konstante waterkonsentrasie in liggaamsvloeistowwe
3
Q
Antidiuritiese hormoon (ADH)
A
hormoon wat deur pituitêre klier afgeskei word om verdunning van urien te voorkom wanneer liggaam gedehidreer is
4
Q
Stimulus
A
enige interne of eksterne omgewingsverandering waaarop organisme reageer
5
Q
Reseptor
A
orgaan of sel wat op stimulus reageer deur senuwee-impuls op te wek
6
Q
Waterkonsentrasie
A
aanduiding van hoeveel opgeloste stowwe in water opgelos is
7
Q
Willekeurige aksie
A
aksie wat uitgevoer word wanneer jy wil
8
Q
Onwillekeurige aksie
A
aksie wat uitgevoer word waaroor jy geen beheer het nie