manlike voortplanting Flashcards
Seminale vesikel
Klier wat voedingryke vloeistof produseer wat die spermselle van energie voorsien
Vas deferens
Vervoer spermselle van die epididimis na uretra
Epididimis
Plek waar spermselle gestoor en ryp word
Skrotum
Velsak wat testes beskerm en testes “buite” liggaam hou by temperatuur 2 g.C laer as 37 g.C. is
Testes
Produseer spermselle en hormoon testosteroon
Prostaatklier
Produseer alkalise vloeistof wat suur in vagina neutraliseer
Help sperm vinniger beweeg
Ejakulasiebuis
Vervoer sperms van die epididimis na uretra
Cowper klier
Produseer slym wat help met die beweging van die spermselle
Penis
Dra spermselle oor van die manlike na vroulike individu
Uretra
Vervoer urine en spermselle na buite
Dele van spermsel
- Akrosoom - bevat ensieme wat wand van die ovum verteer
- Nukleus - bevat 23 chromosome
- Mitochondria - verskaf energie om te kan swem
- Stert - word gebruik om te swem