Vraag 8 Flashcards
Wat is die hooffunksie van ’n bedienerrekenaar?
voorsien gedeeelde hulpbronne aan ander rekenaars in die netwerk
Gee EEN spesifieke geval waar die hardeware-spesifikasies van ’n bediener gewoonlik verskil van dié van ander rekenaars op die netwerk
meer geheue
Noem die toestel wat die rekenaars toelaat om aan die internet te koppel.
switch
Die monitor van een van die rekenaars is met ’n LED-monitor vervang, wat nie ’n VGA- of ’n USB-poort het nie.
Gee EEN tipe poort, of koppelvlak, wat gebruik kan word om hierdie monitor aan ’n
rekenaar te koppel.
HDMI
Mev. Sithole het vir jou gesê dat as sy weg is en jy nodig het om op haar rekenaar in te teken (log in), kan jy haar wagwoord, naamlik ‘1234’ gebruik.
*Gee TWEE redes waarom mev. Sithole se wagwoord NIE ’n voorbeeld van ’n
goeie of ‘sterk’ wagwoord is nie.
dit bevat net syfers
dit is te kort
Lewer kommentaar op mev. Sithole se hantering van haar wagwoord.
sy moes ni haar wagwoord gedeel het nie
Mev. Sithole het ’n probleem dat sy altyd sukkel om ’n lêer te vind wat sy net ’n paar dae gelede op haar rekenaar gestoor het.
Gee TWEE wenke, wat met lêerbestuur te doen het, wat haar sal help om hierdie
probleem op te los.
- stoor leers in hulle korrekte leergidse
-gee leers en leergidse sinvolle name
Wat word die soort beeld wat hierbo aangedui word, genoem?
strepieskode
Vir watter praktiese rede is ’n reeks syfers gewoonlik in die beeld ingesluit?
as die beeld beskading is of foutief is kan die inligting met n sleutelbord ingetik word
Gee ’n tegnologie, of die naam (afkorting) van ’n soort etiket (‘tag’) wat gebruik kan word om te verseker dat ’n alarm geaktiveer sal word as ’n leerder ’n boek sonder
toestemming uit die biblioteek probeer neem.
RFID
\Boulder01\Library\Admin\Library_Fines.xlsx
*Wat word deur ‘Boulder01’ in hierdie lêerpad verteenwoordig?
die naam van die rekenaar waarop die leer gestoor is
Wat word deur ‘Library’ en ‘Admin’ in hierdie lêerpad verteenwoordig?
leergidse
Watter program sal oopmaak wanneer ’n gebruiker op die Library_Fines-lêer
dubbelklik?
sigblad
gee een voorbeeld van data wat nodig is om die gemiddeld te bereken
die totaal getal graad 10 leerders
Elke keer wat mev. Sithole ’n dokument wil druk, moet sy eers die bladsygrootte vanaf Letter na A4 verander.
Wat moet sy doen om seker te maak dat dokumente outomaties op A4-papier gedruk sal
word?
stel die versterk grootte op A4
Een van die rekenaars word vir video- en fotoredigering gebruik, maar die rekenaar se werkverrigting is baie swak.
Noem EEN hardeware-item wat by hierdie rekenaar gevoeg kan word om die
werkverrigting te verbeter.
RAM
Hoekom verskil die webblad op elke verskillende rekenaar wanneer die webblaaier oopgemaak word?
vir elke rekenaar is daar n ander tuisblad ingestel
Verduidelik hoekom tabbed browsing leerders toelaat om meer doeltreffend te werk
dit vewys na meer as een weblad oop op afsonderlike tabs van n enkele webblaaier wat dit makliker maak om vinnig tussen bladsye te wissel
Gee TWEE algemene wenke vir suksesvolle soektog na inligting op die web.
identifiseer sleutelwoorde
gebruik ander soekenjin
Wat dui die ©–simbool aan?
kopiereg die teken mag ni dalk ni soner toestemming gekopier word ni
Wat moet die leerder doen, behalwe om ’n bibliografie by te voeg, om ’n klag van plagiaat te vermy as hy ’n kopie van die prent in sy verslag insluit?
voeg n sitaat by
Fotograwe sal met hul slimfone foto’s neem en die foto’s dan na die bedienerrekenaar oordra. Dit sal op verskeie sosialemediawebwerwe opgelaai word.
*Hoekom sou die fotograwe gevra word om nie ’n baie hoë MP (megapixel) -
instelling vir hul foto’s te gebruik nie?
spaar tyd met oordrag van leers
Dieselfde hashtag sal vir al die foto’s wat op sosiale media geplaas word, gebruik word.
Wat is die rede vir die gebruik van ’n hashtag in hierdie konteks?
om voorsiening te maak van dat fotos van die geleentheid gevind word
Beskryf EEN manier hoe die vrywilligers lêers na ‘n bediener kan oordra.
via n geheue kaart
Wat behoort fotograwe eers te doen voordat hul foto’s van kinders op sosiale media webwerwe plaas?
vra eers toestemming by die kinders se ouers of voogde voordat fotos geplaas mag word - popi wet
Wat is die algemene naam vir hierdie soort afbeelding?
QR kode
Gee TWEE algemene voordele van die gebruik van hierdie soort afbeelding.
kan gebruik word om na n webwerf te skakel
sagteware om hulle te skep is gratis