vraag 2- pas kolom A by B Flashcards
n Toestel wat die funksies van n muis en monitor kombineer
raakskerm
Die eenheid waarin die kapasiteit van n blu ray skryf gemeet word
GB
n Soort skandeerder wat ni boeke of dik voorwerpe kan skandeer ni
bladvoer ( sheet fed )
n Voorbeeld van n webwerf waar enigeeen tot die inhoud mag bydra
wikipedia
n Soort stoortoestel wat magnetiese tegnolgie gebruik om data te stoor
hardeskyf
n Webblaaier wat deur apple ontwikkel is
safari
n Spesifikasie van n monitor in duim gemeet
grootte
Die eenheid waarin die maksimum resolusie van n digitale kamera gemeet word
MP
Die soort organisasie aangedui deur die letters org. in die webaddres http://en.wikipedia.org/wiki/Main_page
nie-winsgewend
n Skadelike program wat homself as n nuttige toepassing voordoen
trojaan