Vraag 4 Flashcards

1
Q

Gee die eenheid waarin die spoed van intel core i3 gewoonlik gemeet word

A

-SVE
-GHz

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter komponet is via die VGA poort gekoppel

A

monitor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

daar is twee foute in die geheuespesifikasie van die rekenaar ( 8 MB ROM ) skry dit korrek neer

A

8 GB RAM

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat is die stoorspasie van die rekenaar in GB

A

1024 GB

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

noem die soort stelselsagteware waarna as windows 10 home verwys word en gee TWEE funksies van die soort sagteware

A

bedryfstelsel
-bestuur al die hardeware en sagteware op die rekenaar
-bied sekuriteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

gee twee voordele van die gebruik van sagtewarepakkerte wat geintegreerd is soos word en excel

A

-hulle het soortgelyke koppelvlakke , makliker om dit te gebruik as mens reeds die ander een ken
-hulle is ontwerp om data met mekaar te deel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee EEN voordeel en EEN nadeel van die gebruik van ’n flash-skyf, in teenstelling met die gebruik van die rekenaar se interne hardeskyf, as die
rugsteunmedium.

A

voordeel- rugsteun kan weg van die lokaal gestoor word

nadeel minder betroubaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem ’n Windows-program wat jy kan gebruik om ’n rugsteun uit te voer as
jy nie ’n gespesialiseerde rugsteunprogram het nie.

A

explorer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee EEN voorbeeld van ’n gespesialiseerde samepersingprogram behalwe WinRAR, en gee die algemene rede vir die gebruik van samepersingsagteware.

A

winzip
algemene rede- om die grootte van die leers te verminder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee EEN voorbeeld van ’n eienskap (deel) van die menslike liggaam wat deur
’n biometriese skandeerder gemeet word.

A

vingerafdruk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik hoekom biometriese skandering ’n beter vorm van sekuriteit verskaf as die gebruik van wagwoorde, PIN-kodes, ens.

A

kan nie met ander gedeel word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem die toevoertoestel wat benodig word om stemherkenningsagteware te gebruik

A

mikrofoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gee ’n manier om lêers van ’n digitale kamera na ’n rekenaar oor te dra sonder dat
mens die kamera hoef aan te skakel.

A

gebruik n kaartleser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Gee TWEE redes hoekom ’n eksterne hardeskyf ’n beter keuse vir ’n rugsteunmedium
is as ’n optiese skyf (bv. ’n DVD).

A

korter rugsteuntyd
hoër kapasiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Beveel ’n soort wysertoestel aan wat ’n kunstenaar kan gebruik om grafika met
groter akkuraatheid te skep as wat hy/sy met bv. ’n muis sou kon doen.

A

pen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee EEN eienskap van ’n ‘speletjie-sleutelbord’ (sleutelbord wat vir ernstige
gamers ontwerp is) wat nie sommer op ’n ‘gewone’ sleutelbord gevind sal word
nie.

A

-sleutelbordagtergrondbeligting

17
Q

Verduidelik wat die ‘cloud’ in hierdie konteks is.

A

n toestel wat aan die internet gekonnekteer is waarnatoe die fotos opgelaai word

18
Q

Gee EEN voordeel om foto’s in die cloud te ‘sync’ (sinchroniseer).

A

die fotos word gerugsteun