Vraag 5 Flashcards
Gee DRIE algemene voordele van netwerke
- kan hardeware deel
-kan lêers tussen rekenaars deel
-kan toegang tot data beheer
Verduidelik kortliks hoekom ’n netwerk dit makliker maak om rugsteun te doen.
data word op n sentrale plek gestoor ni op n afsonderlike rekenaar nie
Wat is die hooffunksie van die volgende hardewaretoestelle?
5.3.1 Switch (1)
5.3.2 Roeteerder
SWITCH- word gebruik om toestelle aan die internet te konnekteer
ROETEERDER- maak dit moontlik om meer as een toestelle in n netwerk aan netwerke te koppel
Noem die TWEE mees algemene soorte gekabelde metodes om aan die internet te
koppel.
vese
l
ADSL
Gee die drieletter-akroniem (afkorting) wat ’n netwerk beskryf, wat opgestel is vir ’n klein
besigheid wat uit ’n persoon se huis bedryf word.
HAN
Meeste moderne webblaaiers (browsers) maak vir tabbed browsing voorsiening.
Verduidelik waarna tabbed browsing verwys en gee EEN voordeel daarvan.
tabs maak voorsiening om vir jou baie webblaaie oop te maak
voordeel- makliker om binne dieselfde venster te blaai
Hoekom moet mens versigtig wees wanneer jy die opsie ‘Reply to all’ in ’n e-
posprogram gebruik?
jy wil dalk ni almal in jou antwoord laat insluit ni
Verduidelik waarom dit nie nodig is om ’n faksmasjien te hê om ’n faks te ontvang nie,
deur te verduidelik wat jy dan sal moet doen om fakse te kan ontvang.
jy kan die epos op n rekenaar ontvang deur n faks-na-e-pos-fasiliteit te gebruik
Verduidelik hoe dit moontlik is dat ’n netwerk nog steeds met ’n virus besmet kan word, selfs as die netwerk nie ’n internetkonneksie het nie.
n netwerk kan via draagbare toestelle bv flash skywe wat virusse het geinfekteer word
Beskryf die hooffunksie van die WinZip-program deur te verwys na ’n tipiese situasie waar dit gebruik word.
dit word gebruik om die grootes van leers te verklein om stooruimte te spaar wanneeer leers gestuur word
Wat is die algemene funksie van ’n webwerf wat ’n inhoudsversamelaar (content aggregator) genoem word?
n inhoudversameler versamel inhoud van n verskeidenheid van aanlyn bronne
Gee EEN voordeel van ’n webgebaseerde toepassing (app) soos Gmail, bo ’n toepassing (app) wat op ’n plaaslike rekenaar gestoor is.
hoef ni plaaslik geinstalleer word ni
Wat is die hoofrede waarom mens ’n 3G-internetkonneksie bo ’n ADSL- internetkonneksie sou kies, behalwe koste?
om n draagbare internetkonneksie te kan he nie van aan n vaste lyn soos ADSL ni